Goeie dag.
Kan iemand my dalk vertel hoe die turbo veronderstel is om te werk op die ZD30.
As ek die enjin start. Dan trek die levertjie op die turbo op. As ek dit rev dan sak dit en sodra ek die accelerator los dan kom dit weer op.
Is dit reg?
Ek sou dink dit moet anders om wees. Hoer revs, hoer vacuum
Sien uit om te hoor van julle.
Working of the ZD 30
- PaulvdMerwe
- Senior Member
- Posts: 124
- Joined: 06 Jan 2016 15:21
- Full Name: Paul van der Merwe
- Nickname: Paul
- Home Town: Graaff Reinet
- Current 4x4: 2001 Patrol 3.0 DI GRX
- Home Language: Afrikaans
- Location: Graaff Reinet
- Has thanked: 2 times
- Been thanked: 6 times
- JoshJ
- Patrolman
- Posts: 985
- Joined: 30 Nov 2013 16:16
- Full Name: Joshua Joubert
- Nickname: Joshua
- Home Town: Centurion, Gauteng
- Current 4x4: 2004 GL TD42
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 81 times
- Been thanked: 96 times
Re: Working of the ZD 30
Paul hy werk reg so ja. Hy trek oop as jy hom start en breuk die boost deur die vanes oop te trek. As jy hom ref laat hy boost dan breuk hy die vacume deur vals lug in te suig by die solinoid wat teen jou air intake box sit. Hy werk teenoorgesteld van n normale turbo. Dis ook hoekom dit meer peetie is om n boost guage vir hom op te sit, want jy kan nie intaai op die vacume pypies nie. 

Being alive is a Blessing!!
Regards,
Joshua
Regards,
Joshua
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 2 guests