Working of the ZD 30

Engines and Engine Systems
Post Reply
User avatar
PaulvdMerwe
Senior Member
Senior Member
Posts: 124
Joined: 06 Jan 2016 15:21
Full Name: Paul van der Merwe
Nickname: Paul
Home Town: Graaff Reinet
Current 4x4: 2001 Patrol 3.0 DI GRX
Home Language: Afrikaans
Location: Graaff Reinet
Has thanked: 2 times
Been thanked: 6 times

Working of the ZD 30

Post by PaulvdMerwe »

Goeie dag.
Kan iemand my dalk vertel hoe die turbo veronderstel is om te werk op die ZD30.
As ek die enjin start. Dan trek die levertjie op die turbo op. As ek dit rev dan sak dit en sodra ek die accelerator los dan kom dit weer op.
Is dit reg?
Ek sou dink dit moet anders om wees. Hoer revs, hoer vacuum

Sien uit om te hoor van julle.
User avatar
JoshJ
Patrolman
Patrolman
Posts: 985
Joined: 30 Nov 2013 16:16
Full Name: Joshua Joubert
Nickname: Joshua
Home Town: Centurion, Gauteng
Current 4x4: 2004 GL TD42
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 81 times
Been thanked: 96 times

Re: Working of the ZD 30

Post by JoshJ »

Paul hy werk reg so ja. Hy trek oop as jy hom start en breuk die boost deur die vanes oop te trek. As jy hom ref laat hy boost dan breuk hy die vacume deur vals lug in te suig by die solinoid wat teen jou air intake box sit. Hy werk teenoorgesteld van n normale turbo. Dis ook hoekom dit meer peetie is om n boost guage vir hom op te sit, want jy kan nie intaai op die vacume pypies nie. :mytwocents:
Being alive is a Blessing!!

Regards,
Joshua
Post Reply

Return to “09. Engines”

Who is online

Users browsing this forum: Bing [Bot] and 3 guests