Patrol back to life

Please tell us about your DIY projects, tips and tricks
Swartjan
Junior Member
Junior Member
Posts: 14
Joined: 16 Dec 2009 10:31
Full Name: Heimrich Swart
Nickname: Swartjan
Home Town: Evander
Current 4x4: Mazda Drifter 2.5TD D/C 4x4 an hopefully a Patrol 3.0 td
Home Language: Afr

Re: Patrol back to life

Post by Swartjan »

Geluk, ek glo jy sal hom geniet!

As ek mag vra hoeveel die hele projek gekos(sonder die enjin modifikasie)
User avatar
tour de frans
Patrolman
Patrolman
Posts: 797
Joined: 03 May 2009 19:48
Been thanked: 22 times

Re: Patrol back to life

Post by tour de frans »

Hallo Swartjan.
Dankie. Die kar se koop,regmaak en bou,al die extras pompe ligte batterye,musiek , tyres ens.R120000.die enjin R15000.Ek is klaar spandeer of ek dink so,ek wil graag die suspesie vervang met lugsakke,soos Abri Hofman gedoen het met sy Partol.Die agter bumper wil ek ook vervang met staal.
Dit hou mos nie op nie,maar nou ja ek geniet dit en die kar baie.
Groete
Frans
Gu y61 wagon- 6.0L chevy
Gu y61 pickup- 6.2L chevy

Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
JG Shields
Patrolman
Patrolman
Posts: 789
Joined: 18 Aug 2009 14:52
Full Name: JG Shields
Nickname: JG
Home Town: Pretoria
Current 4x4: Toyota Land Cruiser 105 GX 4500 EFi
Home Language: Afrikaans
Location: Pretoria

Re: Patrol back to life

Post by JG Shields »

Frans, dis 'n baie billike koste wat jy noem. Wat sou jy jou arbeid (ure @ nywerheidstariewe) bereken? Ek dink dit sal op 'n aardige bedraggie uitkom, wat die projek dalk kon sink as jy nie self baie arbeid verrig het nie? Projek Lasarus se kostes het ekself tot op die rand bereken. Die arbeid wat ek betaal het vir die oorplanting, toetse en ander dienste, is nagenoeg 45% van my totale koste. Jy het ongetwyfeld 'n voertuig wat vir jou meer waarde inhou as die R135000 wat jy tot nou toe spandeer het.

Ongeag, ek is in 'n posisie wat ek nie kan sien hoe...en waarom, ek Lasarus ooit wil verkoop nie. Ek kan nie vir dieselfde geld wat ek pas spandeer het (al was dit 'n aardige bedrag) enigsens in die mark dieselfde waarde vir geld koop nie. Dit maak my soveel meer geditermineerd om my voertuig tegnies baie goed te leer ken en sodoende hom self goed te onderhou vir solank as ek kan.
Patrol fan!
User avatar
tour de frans
Patrolman
Patrolman
Posts: 797
Joined: 03 May 2009 19:48
Been thanked: 22 times

Re: Patrol back to life

Post by tour de frans »

Dag JG,jy is 100% reg met wat jy se,ek stem ook volkome saam met jou.
As ek my kar laat bou het by iemand anders sou ek dit nie kon bekostig het nie en dit ook nie die moeitewerd gewees het nie.Ek het baie kar vir die geld wat hy my sover kos!Al die werke op my kar het oor n tydperk gebeur net meer as n jaar.Ek weet ook nie regtig hoeveel man ure daar in is nie,dit was nie van belang vir my nie,ek wou inelkgeval die extras gehad het.Ek is baie geseen om dit my self te kan doen.
Dis net jammer n Partol is so min werd in die mark,want dit is baie kar vir was n mens hulle optel vandag.
My kar se maatjies kan jy koop vir R100000 tot op R120000 en dan as jy begin "kit" gooi n mens maklik nog n R100000 na daai kar toe.Natuurlik by Fitment plekke en so aan.
My kar sal ek onderhou so ver ek kan en ry so lank ek kan.Ek kan inelkgeval hom nie verkoop nie,ek sal niks vir hom kry nie,hy is n kode 3 en jy kry ook mos nie regtig jou geld vir al jou extras nie.
So ek gaan nog lank Patrol met genot.
JG as jy meer leer en weet van n ryding en jou eie,toer jy met soveel meer gerus,want jy kan nie net jouself help nie,maar ander ook.En as jy nie dit self kan doen nie kan jy tenminste vir n ander verduidelik wat fout is en dit kan makliker herstel word of wat ook al.
Groete
Frans
Gu y61 wagon- 6.0L chevy
Gu y61 pickup- 6.2L chevy

Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
User avatar
SRXy
Senior Member
Senior Member
Posts: 202
Joined: 09 Jun 2009 12:39
Full Name: Wes
Nickname: the Knob...
Home Town: Slaapstad
Current 4x4: TD42T Patrol "The Wee Beasty", 373,000km's

Umm....this is a Patrol forum isn't it?
Home Language: engles
Been thanked: 1 time

Re: Patrol back to life

Post by SRXy »

Some amazing work there Frans! You'd never say that your Troll had been rolled! It's rather heart warming to see an otherwise wasted Patrol, resurrected!! You have an awesome Trok! Can't wait to see it in the flesh!
In regione caecorum rex est luscus.

Desiderius Erasmus: circa 1510
User avatar
Stefan
Moderator
Posts: 1692
Joined: 28 Apr 2009 08:43
Full Name: Stefan de Villiers
Nickname: Stefan
Home Town: Bothasig, Cape Town
Current 4x4: 2002 3.0 GL Patrol
Home Language: Afrikaans
Location: Cape Town
Has thanked: 175 times
Been thanked: 50 times
Contact:

Re: Patrol back to life

Post by Stefan »

Frans,

die cluster wat jy het vir jou boost & EGT is die eerste een wat ek sien wat ek regtig van hou. Is dit 'n volledige eenheid? Waar het jy dit gekry?
User avatar
tour de frans
Patrolman
Patrolman
Posts: 797
Joined: 03 May 2009 19:48
Been thanked: 22 times

Re: Patrol back to life

Post by tour de frans »

Hallo Stefan.
Ja daardie cluster is n eenheid,jy kry hulle ook verskillende grotes,1,2,3,4 houers.Ek het my een by SA Auto Parts gekry vir R300.
Groete
Frans
Gu y61 wagon- 6.0L chevy
Gu y61 pickup- 6.2L chevy

Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
User avatar
Stefan
Moderator
Posts: 1692
Joined: 28 Apr 2009 08:43
Full Name: Stefan de Villiers
Nickname: Stefan
Home Town: Bothasig, Cape Town
Current 4x4: 2002 3.0 GL Patrol
Home Language: Afrikaans
Location: Cape Town
Has thanked: 175 times
Been thanked: 50 times
Contact:

Re: Patrol back to life

Post by Stefan »

Thanks man. Ek is op soek na 'n "houer" wat Madman se EMS2 eenheid kan vat

Het jy enige iemand se kontak details daar?

http://www.madman.co.za/ems2cutout.pdf

Image
User avatar
tour de frans
Patrolman
Patrolman
Posts: 797
Joined: 03 May 2009 19:48
Been thanked: 22 times

Re: Patrol back to life

Post by tour de frans »

Ek weet nie van houers vir die madman nie,maar ek weet die manne bou hom net so in.Hulle sink hom weg iewers in die dash.Pieter se madman het ek bo sy radio in die laaitjie houer ingebou.Hy het dit gepost,ek weet net nie waar nie.Die madman sal in dieselfde houer pas waarin my ronde meters in is,die vierkantige gesig gaan nou net uitsteek,maar jy kry houers wat groter buitemaat het en dan sal die vierkant afronding nie snaaks op die oog wees nie.
Dis altyd moeilik om ekstras in te bou,en om dit prakties te hou sonder om die goed in jou pad te he.My meters het ok uitgewerk teen die pilaar,ek was bang dit gaan soos n "street racer lyk".Maar dit werk vir my,ek pes net die ingeboude alarms wat raas sodra jy die kar aansit.

Ek weet nie wat jy met jou gauge wil doen nie of dan nou wat die gauge vir jou moet doen nie,en of jy hom maklik wil dop hou nie.As dit neuk om hom te plaas in jou kar,noem ek net jy kan hom half uit die oog ook sit want die madman kan alarm as daar n fout insluip.
Groete
Gu y61 wagon- 6.0L chevy
Gu y61 pickup- 6.2L chevy

Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
User avatar
Stefan
Moderator
Posts: 1692
Joined: 28 Apr 2009 08:43
Full Name: Stefan de Villiers
Nickname: Stefan
Home Town: Bothasig, Cape Town
Current 4x4: 2002 3.0 GL Patrol
Home Language: Afrikaans
Location: Cape Town
Has thanked: 175 times
Been thanked: 50 times
Contact:

Re: Patrol back to life

Post by Stefan »

Hi Frans,

Ek wil die meter plaas daar waar joune is i.e. Regs voor waar die dash en die pilaar bymekaar kom. As ek die nie die regte "houer" vir hom kan kry nie, kan mens seker een prakseer.

PS. my 3.0 het nou 165000km op, dink jy dit is die moeite werd om nog 'n EGT in te sit?
Post Reply

Return to “21. DIY Projects”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 2 guests