Vir die on- geoeffende oog soos myne het die kar maar sleg gelyk,vir Hein was dit nie n probleem nie.
Ek het die kar huis toe gevat om uit mekaar te haal sodat Hein sy wonders kan verrig.
Ek was baie opgewonde en my vrou nie.
Die kar was skaars klaar toe gaan speel ek in die duine.Ek en my vrou was baie tevrede.
Ek wil net noem,Hein en sy seun Dino het n wonderlike werk verrig ek het twee jaar later gaan vakansie hou in Namibie,waarvan ek 2000km grondpad gery het.Die kar het geen stof gekry nie maar geen.Daar is ook nie waterlekasies nie.Die kar is 100%.Dankie Hein en Dino.
Ek sal nog fotos post soos ek die kar gebou het na Hein met hom klaar was,ek moet nog die foto ding onder die knie kry.Pieter help my mooi,baie dankie Pieter
Groete
Frans