



Mooi so man - Arnold van CRD het my gister vertel dat hulle daai 4.8 so 'n bietjie bewerk en dan out-perform hy al die Cruisers in die duine - en die Cruiser manne kan dit nie handle nie!
Die 4.8 sal dit mos kan doen soos hy standaard van Nissan kom sonder enige "bewerking" deur CRD.Herrie wrote:Arnold van CRD het my gister vertel dat hulle daai 4.8 so 'n bietjie bewerk en dan out-perform hy al die Cruisers in die duine...
Users browsing this forum: No registered users and 4 guests