Ek het nie baie vertroue in die local vervaardigge vere nie, ek het selfs al na plekke met goeie verwysiging gegaan en was nogsteeds nie gelukkig nie. Ek het ook nie die tyd en of geduld om terug en weer terug te gaan nie.
Dink die opsie van die 4.8 oorspronklikke vere is die beste hier.
Dirk
Ek dink daar is n 700kg verskil tussen gq en 4.8 so die coils is daarvolgens geveer ...jy kan die aftermaket coils koop en weet dat hulle meer vrag kan vat maar die verskil is 14 sakke sement so dis baie......as jy n stel kry wat nie lank en hard gewerk het nie sal jy reg wees
...
yis yis yis Dirk .. Huzzit ??
Praat met Andre Visser -- hy sal kan bevestig .. ek het 'n stel 4,8 coils geskenk gekry van een van ons forum vriende hier -- en dit op THOR gesit .. en daai Rook kar het gesweef -- en die Namib duine gevlieg .. en nooit ge hakkel of verstik nie.
Beste opsie op n GQ wat my aanbetref
ek het EFS op die Prado gesit en kan nounog my g*t skop ..
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
As ek dit nie mis het nie is die GQ se vere LHS en RHS nie ewe lank nie, om te kompenseer vir die torque-effek van die longitudinally mounted straight 6.
Double chck net voor jy te haastig is met die vervanging, en as jy vervang maak seker jy sit LHS op die Linker kant en vice versa.