Replacement of rear coils

User avatar
offroadbiker
Moderator
Posts: 2870
Joined: 25 Jul 2012 08:36
Full Name: Dirk de Clerk
Nickname: ORB
Home Town: Krugersdorp
Current 4x4: Patrol GQ 4.2 ST
Home Language: Afrikaans/English
Location: Krugersdorp
Has thanked: 193 times
Been thanked: 275 times

Replacement of rear coils

Post by offroadbiker »

So the GQ currently has Ironman suspension it but the left rear coil is sagging :confused:

Replacement options

Iron man (again) R3,850 Heavy duty
Mikem R2,700 Progressive ...
General spring works R1,700 Heavy duty
Dirk
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
User avatar
Tinus lotz
Moderator
Posts: 7592
Joined: 29 Aug 2010 13:07
Full Name: Tinus lotz
Nickname: Tinus lotz
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005

Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 802 times
Been thanked: 562 times

Re: Replacement of rear coils

Post by Tinus lotz »

Dirk koop n stel 4.8 coils .....dis wat christo in sy gq het werk mooi
User avatar
Tinus lotz
Moderator
Posts: 7592
Joined: 29 Aug 2010 13:07
Full Name: Tinus lotz
Nickname: Tinus lotz
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005

Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 802 times
Been thanked: 562 times

Re: Replacement of rear coils

Post by Tinus lotz »

Onthou die gq is baie ligter as die 4.8 so dit werk mooi
AndriesS
Patrolman
Patrolman
Posts: 611
Joined: 01 Feb 2010 07:42
Full Name: Andries
Nickname: None
Home Town: Pretoorsdorp
Current 4x4: 4.8 GL with hairdryer.
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 28 times
Been thanked: 38 times

Re: Replacement of rear coils

Post by AndriesS »

Ek het nie baie vertroue in die local vervaardigge vere nie, ek het selfs al na plekke met goeie verwysiging gegaan en was nogsteeds nie gelukkig nie. Ek het ook nie die tyd en of geduld om terug en weer terug te gaan nie.

Dink die opsie van die 4.8 oorspronklikke vere is die beste hier.
User avatar
offroadbiker
Moderator
Posts: 2870
Joined: 25 Jul 2012 08:36
Full Name: Dirk de Clerk
Nickname: ORB
Home Town: Krugersdorp
Current 4x4: Patrol GQ 4.2 ST
Home Language: Afrikaans/English
Location: Krugersdorp
Has thanked: 193 times
Been thanked: 275 times

Re: Replacement of rear coils

Post by offroadbiker »

:think:

Nou waarom sal iemand sy oorspronklike 4.8 vere afhaal vir "aftermarket" as die oorspronklike beter is??

of is die 4.8 vere in dieselfde klas as "aftermarket" vir die GQ??

Onthou ek het permanent 'n laaistesel ageter in en laai die outjie nogal as ek die pad vat!!
Dirk
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
User avatar
Tinus lotz
Moderator
Posts: 7592
Joined: 29 Aug 2010 13:07
Full Name: Tinus lotz
Nickname: Tinus lotz
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005

Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 802 times
Been thanked: 562 times

Re: Replacement of rear coils

Post by Tinus lotz »

Dirk
Ek dink daar is n 700kg verskil tussen gq en 4.8 so die coils is daarvolgens geveer ...jy kan die aftermaket coils koop en weet dat hulle meer vrag kan vat maar die verskil is 14 sakke sement so dis baie......as jy n stel kry wat nie lank en hard gewerk het nie sal jy reg wees
...
User avatar
Kagiso II
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3462
Joined: 10 Jun 2009 16:58
Full Name: Mac Mc Menamin
Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
Home Town: BrentwoodPark, Benoni
Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe]
Home Language: AFRIKAANS
Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
Has thanked: 299 times
Been thanked: 160 times
Contact:

Re: Replacement of rear coils

Post by Kagiso II »

yis yis yis Dirk .. Huzzit ??
Praat met Andre Visser -- hy sal kan bevestig .. ek het 'n stel 4,8 coils geskenk gekry van een van ons forum vriende hier -- en dit op THOR gesit .. en daai Rook kar het gesweef -- en die Namib duine gevlieg .. en nooit ge hakkel of verstik nie.
Beste opsie op n GQ wat my aanbetref
ek het EFS op die Prado gesit en kan nounog my g*t skop ..
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
User avatar
Tinus lotz
Moderator
Posts: 7592
Joined: 29 Aug 2010 13:07
Full Name: Tinus lotz
Nickname: Tinus lotz
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005

Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 802 times
Been thanked: 562 times

Re: Replacement of rear coils

Post by Tinus lotz »

Dirk koop maar n stel vir jouself as n persent from dad to dad.... :rolling: paul da silva het n stel beskikbaar praat met hom
User avatar
offroadbiker
Moderator
Posts: 2870
Joined: 25 Jul 2012 08:36
Full Name: Dirk de Clerk
Nickname: ORB
Home Town: Krugersdorp
Current 4x4: Patrol GQ 4.2 ST
Home Language: Afrikaans/English
Location: Krugersdorp
Has thanked: 193 times
Been thanked: 275 times

Re: Replacement of rear coils

Post by offroadbiker »

Wie kan ek besoek om 4.8 rear coils te fit, sowel as 2 nuwe airbags??
Dirk
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
User avatar
marakasmalan
Senior Member
Senior Member
Posts: 321
Joined: 20 Oct 2010 17:22
Full Name: Marnus Malan
Nickname: marakasmalan
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: '94 Patrol SGL
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 4 times
Been thanked: 16 times

Re: Replacement of rear coils

Post by marakasmalan »

Dirk, gaan lees net bietjie op en maak doodseker.

As ek dit nie mis het nie is die GQ se vere LHS en RHS nie ewe lank nie, om te kompenseer vir die torque-effek van die longitudinally mounted straight 6.

Double chck net voor jy te haastig is met die vervanging, en as jy vervang maak seker jy sit LHS op die Linker kant en vice versa.

Adios
Post Reply

Return to “12. Suspension, Steering & Brakes”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 9 guests