
First thing - I can not weld so next option was connect-it as this involved only cutting, drilling and pop rivvets and or screws.
Attached some pics of what I have done so far.............
Sy was besig en dan pla ek haar om te kom kyk die heeltyd en toe ek nog se sy moet staan vir kiekie was sy nie te happy nieMarino4x4 wrote:Hi Dirk
Dit lyk sommer spoggerig. Alhoewel SWAMBO lyk nie te in haar skik nie.![]()
![]()
Die slide vir die yskast sal jy kan uithaal indien nodig, maar aangesien die trol net vir speel is sal die stelsel permanent wees, so ek sal kyk txMarino4x4 wrote:Iets wat ek al gesien het is dat as jy jou vrieskas/yskas uitrek val daar alewig goed agter in. Sit dalk kante op, sodat dit nie kan gebeur nie. Maak dit dalk verweiderbaar, sodat as die yskas uit is, jy die spasie weer kan gebruik.
Users browsing this forum: No registered users and 4 guests