Dyno results
- tour de frans
- Patrolman
- Posts: 797
- Joined: 03 May 2009 19:48
- Been thanked: 22 times
Re: Dyno results
Jy kan n "chippie" op jou voorruit ook kry met Cornelius wat voor jou gaan ry 

Gu y61 wagon- 6.0L chevy
Gu y61 pickup- 6.2L chevy
Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
Gu y61 pickup- 6.2L chevy
Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
- tour de frans
- Patrolman
- Posts: 797
- Joined: 03 May 2009 19:48
- Been thanked: 22 times
Re: Dyno results
Baie mooi Cornelius,Geniet hom en laat weet die performance en verbruik.
Groete

Groete
Gu y61 wagon- 6.0L chevy
Gu y61 pickup- 6.2L chevy
Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
Gu y61 pickup- 6.2L chevy
Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
- Patrol4.8
- Senior Member
- Posts: 124
- Joined: 02 Aug 2009 20:47
- Full Name: Cornelius Kotze
- Nickname: Cor
- Home Town: Wellington (Western Cape)
- Current 4x4: Nissan Patrol 4.8
- Home Language: Afrikaans
Re: Dyno results
Ek sleep my wa teen 120km/h dws 2400rpm waarteen daar nog steeds meer as 400nm beskikbaar is.Abri Hoffman wrote:Baie interresant dat jy teen 2000rpm meer as 400nm het en dit dan afkom en eers by 3500rpm weer daar uitkom. Sal lekker offroad wees maar wat sal die effek op die pad en brandstofverbruik wees.

Dit neem my maar lank om 'n tenk pertrol uit te ry, so ons sal maar lank moet wag vir die petrolverbruik syfers.
'n Ander, groter probleem is die klank wat 'n mens aanspoor om die lepel dieper te trap.

Cornelius Kotzé
'03 Patrol GRX 4.8 AT
OME 2" lift
33" BFG A/T
'03 Patrol GRX 4.8 AT
OME 2" lift
33" BFG A/T
- Saltman
- Moderator
- Posts: 281
- Joined: 04 Apr 2009 16:03
- Full Name: Herbie Hellstrom
- Nickname: Saltman
- Home Town: Durbanville, Western Cape
- Current 4x4: Land Rover Discovery Series 3 TDV6 Auto
Land Rover Discovery Series 1 Tdi.
Land Rover Discovery Series II Td5 - Home Language: Afrikaans / English / German
- Location: Durbanville, Western Cape
Re: Dyno results
Soos G-man sal se: WOOHOO!
Ek het per toeval gistermiddag gou by Frans 'n draai gaan maak en toe is Cornelius en sy wa ook daar.
Natuurlik moes ons eers vir 'n spin gaan ... Dit klink pragtig - net genoeg brul as die vensters oop is, sonder om te dreun en die kar trek soos 'n stoomtrein van idle af tot by die rooilyn! Impressive!!! Ons sal maar moet wag vir die verbruiksyfers, want daai eerste tenk gaan nie punte tel nie ... daarvoor word die veranderinge nog te veel geniet, of wat praat ek alles Cornelius!
Op 'n ernstiger noot, Cornelius, miskien moet jy vir ons laat weet wat is daai eerste tenk se verbruik, want dit is dan waarskynlik 'n goeie aanduiding van wat ons offroad kan verwag?
Lekker speel!
Herbie

Saltman:
One foot in Land Rover land and one foot in Patrol land and the sensitive bits are hanging in the salty sea in between!
One foot in Land Rover land and one foot in Patrol land and the sensitive bits are hanging in the salty sea in between!
- Patrol4.8
- Senior Member
- Posts: 124
- Joined: 02 Aug 2009 20:47
- Full Name: Cornelius Kotze
- Nickname: Cor
- Home Town: Wellington (Western Cape)
- Current 4x4: Nissan Patrol 4.8
- Home Language: Afrikaans
Re: Dyno results
Sjoe ek wonder hoe lank sal dit neem voor ek gewoond is aan die klankOns sal maar moet wag vir die verbruiksyfers, want daai eerste tenk gaan nie punte tel nie ... daarvoor word die veranderinge nog te veel geniet, of wat praat ek alles Cornelius!

Op 'n ernstiger noot, Cornelius, miskien moet jy vir ons laat weet wat is daai eerste tenk se verbruik, want dit is dan waarskynlik 'n goeie aanduiding van wat ons offroad kan verwag?
Ek weet nie hoe ver ek op die tenk gery het nie, ek volg die laaste tyd maar G-MAN se raad om nie die verbruik toets nie.

Ek gaan volgende naweek Onrus toe met die sleewa agter, dan sal ek maandag laat weet wat die petrol verbruik was.

Cornelius Kotzé
'03 Patrol GRX 4.8 AT
OME 2" lift
33" BFG A/T
'03 Patrol GRX 4.8 AT
OME 2" lift
33" BFG A/T
- Abri Hoffman
- Patrolman
- Posts: 526
- Joined: 30 Apr 2009 14:06
- Full Name: Abri Hoffman
- Nickname: Abri
- Home Town: Monument Park
- Current 4x4: 2013 FJ Cruiser
- Home Language: Afrikaans
- Location: Monument Park
- Been thanked: 7 times
- Contact:
Re: Dyno results
Cornelius, het jy toe al volgemaak? Nuuskierig om te sien wat jou verbruik is.
2013 FJ Cruiser
"Jack Russel"
"Jack Russel"
- Patrol4.8
- Senior Member
- Posts: 124
- Joined: 02 Aug 2009 20:47
- Full Name: Cornelius Kotze
- Nickname: Cor
- Home Town: Wellington (Western Cape)
- Current 4x4: Nissan Patrol 4.8
- Home Language: Afrikaans
Re: Dyno results
Nee Abri ek was toe nie Onrus toe nie agv die weer, maar ek gaan wel die naweek Sederberge toe sonder die sleepwa.Abri Hoffman wrote:Cornelius, het jy toe al volgemaak? Nuuskierig om te sien wat jou verbruik is.
Sal oppad terug in Porterville volmaak en sodagaand laat wat die verbruik was.

Cornelius Kotzé
'03 Patrol GRX 4.8 AT
OME 2" lift
33" BFG A/T
'03 Patrol GRX 4.8 AT
OME 2" lift
33" BFG A/T
- Abri Hoffman
- Patrolman
- Posts: 526
- Joined: 30 Apr 2009 14:06
- Full Name: Abri Hoffman
- Nickname: Abri
- Home Town: Monument Park
- Current 4x4: 2013 FJ Cruiser
- Home Language: Afrikaans
- Location: Monument Park
- Been thanked: 7 times
- Contact:
- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3461
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 160 times
- Contact:
Re: Dyno results
Simba se chippes stel teleur inni laaste tyd - ek smaak deesdae Willards en McCain
Nou is ek ook jaloers - jy sal my nou maklik ompraat om daai roete te gaan van v8 inprop

Nou is ek ook jaloers - jy sal my nou maklik ompraat om daai roete te gaan van v8 inprop

Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
-
- Senior Member
- Posts: 245
- Joined: 14 Jul 2009 10:36
- Full Name: Sias le Roux
- Nickname: Sias
- Home Town: Potchefstroom
- Current 4x4: None (for now)
- Home Language: Afrikaans
- Location: Potchefstroom
- Been thanked: 5 times
Re: Dyno results
hoe kry ek 'n PDF gelaai, of moet ek hom eers omskakel na iets anders? Ek wil die V8 se dyno resultate opsit...
OK, ek het reggekom!
Eerste een is van die Patrol: Let daarop dat die grafiek net tot by 3000 rpm gaan...
Dit vergelyk met die Chev Lumina: Met die Jeep SRT 8: En die Chrysler 300C: Kommentaar?
Ek dink daaraan om my ratverhoudings korter te maak want as ek hom hard druk, haal ek 90km/h in 1ste rat.

Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 4 guests