Peter ek hoor jou - maar ek wens ek kon nuwe karre koop
elk geval ek het so kort tydjie gehad die naweek(eers laat gister middag net voor donker) en gou na die starter geloer en toe kom ek op hierdie af....die krag kabel hang letterlik aan 'n draadjie so ek is seker daar kom nie genoeg krag deur nie
ek reken dit kan die probleem wees, en as ek reg is lyk dit darem of ek hierdie rondte kan wen sonder te veel $$$$
sal ek hom heeltemal oopmaak en die kabel vervang of kan ek maar net soldeer soos hy daar is