
Ek moet nou maar die dam ding vervang want ek weet dat daai aangecrimpde tenk jobbies nie werklik herstel word nie of is ek verkeerd
Ieder geval reken ek mos nou as ek hom moet vervang kan ek net so wel n meer effektiewe ene laat bou , enigiemand hier al met dit gespeel wat dalk n foto of 3 of meer inligting het
Gerhard by SAC Centurion se hulle bou ene , en ek het nog n klient wat ook kan bou maar ek soek eers meer info soos oppervlak grote en dikte , sien die AUS manne sit dikker cores in en jubel daaroor