Hallo Almal.
Na die 60ste vieringe, waar 'n hele paar Patrols met swart rims te sien was, het dit my beindruk en sommer daar besluit dit is 'n toets werd. So
begin ek kyk na 'n paar skakerings van die kleur wat in Hammerite beskikbaar is. Omdat ek mos maar 'n lelike dwars trek geaardheid het besluit ek
op hulle "Forged" reeks.
So begin ek dan met die tydelike vervanging van die extra stel bande.

- IMAGE_007a.jpg (68.88 KiB) Viewed 2264 times

- IMAGE_010a.jpg (56.06 KiB) Viewed 2264 times
Skuur ou verf af. Plak als mooi toe en dan twee weke en 5 lae Hammerite later.

- IMAGE_013a.jpg (56.63 KiB) Viewed 2264 times
Nou begin die terug ryl proses en die eerste wiel is terug op sy plek.

- IMAGE_019a.jpg (67.44 KiB) Viewed 2264 times
Die eind resultaat.

- IMAGE_017a.jpg (78.59 KiB) Viewed 2264 times