Het jou Katvis !!

Showcase your baby
User avatar
jan.dup
Senior Member
Senior Member
Posts: 209
Joined: 08 Jun 2011 11:43
Full Name: Jannie Du Plessis
Nickname: Jannie
Home Town: Hermanus
Current 4x4: Patrol 4.8 GRX
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 29 times
Been thanked: 13 times

Re: Het jou Katvis !!

Post by jan.dup »

JG, ek dink jy verstaan my verkeerd :lol: my bande is nie te groot nie en my dakrak is nie te hoog nie - my 1ste liefde is Katvis !! en nie die garage nie :naughty: so daarvolgens is dit die garage se skuld dat hy te klein is - hy moes mos geweet het sy baas is lief vi die klas goete !!
Mbt die auto ratkas:
- Dis awesome op die teer en verkeer en dorp en stad etc etc ......
- Dis awesome op sand .........
- Dit gaan my nog so 'n slag of wat vat om die klippe baas te raak met hom tot die "extend" wat ek was met die handrat - maar bygese het ek nog net 1x gaan klipry en ek weet alreeds dat dit nie 'n probleem gaan wees na die 2/3 de keer nie.-
- Gevogtrekking sover - baie, baie gelukkig en big smiles all around !!!

Ek gaan die naweek bietjie kyk na my alternatiewe met die Garage vs Katvis !! - waar daar 'n wil is is daar 'n weg en met al jul planne hierbo en bietjie skaaf hier en daar kan iets dalk net werk :think:

David hiers die spasie wat gemaak is vd 2de battery:

Spasie gemaak aan voorkant v bestaande battery:
Battery 1.jpg
Battery 1.jpg (104.13 KiB) Viewed 1983 times
Waterbottel (wipers) na agter geskuif:
Battery 2.jpg
Battery 2.jpg (105.82 KiB) Viewed 1983 times
Aircon afgeskuif:
Battery 3.jpg
Battery 3.jpg (120.71 KiB) Viewed 1983 times
User avatar
David
Patrolman
Patrolman
Posts: 723
Joined: 17 Dec 2009 12:42
Full Name: David Prinsloo
Nickname: David
Home Town: Stellenbosch
Current 4x4: 2006 Patrol 4.8 GRX
Home Language: Afrikaans
Location: Stellenbosch
Has thanked: 2 times
Been thanked: 49 times

Re: Het jou Katvis !!

Post by David »

Dankie Jan :thumbup:
Ek sal die naweek bietjie moet kyk wat is waar (of liewer nie meer daar nie)- nie gedink dit gaan so maklik wees nie!
2006 Patrol 4.8 GRX Tiptronic Y61/GU(4)
ARB Bullbar, BZT rear bar, TJM 2" Suspension, Snorkel, LT 285/70/17 BFG KO2's, 40L Engel

Stop Rhino Poaching Supporter!
User avatar
David
Patrolman
Patrolman
Posts: 723
Joined: 17 Dec 2009 12:42
Full Name: David Prinsloo
Nickname: David
Home Town: Stellenbosch
Current 4x4: 2006 Patrol 4.8 GRX
Home Language: Afrikaans
Location: Stellenbosch
Has thanked: 2 times
Been thanked: 49 times

Re: Het jou Katvis !!

Post by David »

As 'Reference' : Hier is hoe dit lyk standaard voor jy die waterbottel wegvat en 'n paar goed rondskuif...Die air-con se receiver-drier is definetief laer geskuif en sy pype anders gebuig...
front
front
front.jpg (329.88 KiB) Viewed 1961 times
[attachment=0]back.jpg[/attacdhment]
Waterbottel baie kleiner as standaard en so 'n bietjie buigwerk as ek reg kyk...

Jan - Baie netjiese werk :thumbup:
Attachments
back
back
back.jpg (354.11 KiB) Viewed 1961 times
2006 Patrol 4.8 GRX Tiptronic Y61/GU(4)
ARB Bullbar, BZT rear bar, TJM 2" Suspension, Snorkel, LT 285/70/17 BFG KO2's, 40L Engel

Stop Rhino Poaching Supporter!
User avatar
jan.dup
Senior Member
Senior Member
Posts: 209
Joined: 08 Jun 2011 11:43
Full Name: Jannie Du Plessis
Nickname: Jannie
Home Town: Hermanus
Current 4x4: Patrol 4.8 GRX
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 29 times
Been thanked: 13 times

Re: Het jou Katvis !!

Post by jan.dup »

Die 2de battery jobbie is ook nou afgehandel:
2nd Battery 1.jpg
2nd Battery 1.jpg (112.22 KiB) Viewed 1947 times
Asook die laairakke en Fridge Slide:
Loadbin 1.jpg
Loadbin 1.jpg (122.42 KiB) Viewed 1947 times
Loadbin 2.jpg
Loadbin 2.jpg (133.78 KiB) Viewed 1947 times
Nou ja toe - and off we go ......
User avatar
David
Patrolman
Patrolman
Posts: 723
Joined: 17 Dec 2009 12:42
Full Name: David Prinsloo
Nickname: David
Home Town: Stellenbosch
Current 4x4: 2006 Patrol 4.8 GRX
Home Language: Afrikaans
Location: Stellenbosch
Has thanked: 2 times
Been thanked: 49 times

Re: Het jou Katvis !!

Post by David »

Netjies Jan - Nou net 'n plek kry om heen te ry :thumbup:
2006 Patrol 4.8 GRX Tiptronic Y61/GU(4)
ARB Bullbar, BZT rear bar, TJM 2" Suspension, Snorkel, LT 285/70/17 BFG KO2's, 40L Engel

Stop Rhino Poaching Supporter!
User avatar
jan.dup
Senior Member
Senior Member
Posts: 209
Joined: 08 Jun 2011 11:43
Full Name: Jannie Du Plessis
Nickname: Jannie
Home Town: Hermanus
Current 4x4: Patrol 4.8 GRX
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 29 times
Been thanked: 13 times

Re: Het jou Katvis !!

Post by jan.dup »

Ry Vrydag - Suide v Namibia (Aus), Sesriem, Spitzkoppe en miskien as die tyd my nie inhaal nie Visrivier. Kan nie wag nie !! :biggrin: :biggrin: :biggrin:
User avatar
David
Patrolman
Patrolman
Posts: 723
Joined: 17 Dec 2009 12:42
Full Name: David Prinsloo
Nickname: David
Home Town: Stellenbosch
Current 4x4: 2006 Patrol 4.8 GRX
Home Language: Afrikaans
Location: Stellenbosch
Has thanked: 2 times
Been thanked: 49 times

Re: Het jou Katvis !!

Post by David »

Jy het my jaloers - wens ek kon nou weer daardie kant toe - Geniet dit! :thumbup:
2006 Patrol 4.8 GRX Tiptronic Y61/GU(4)
ARB Bullbar, BZT rear bar, TJM 2" Suspension, Snorkel, LT 285/70/17 BFG KO2's, 40L Engel

Stop Rhino Poaching Supporter!
User avatar
Peter Connan
Moderator
Posts: 6137
Joined: 10 Sep 2010 07:21
Full Name: Peter Connan
Nickname: Piet
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 1125 times
Been thanked: 1036 times

Re: Het jou Katvis !!

Post by Peter Connan »

Sjoe Jannie maar jy vorder vinnig! Ek het my Patrol al meer as twee jaar en ek is nog nie waar jy is nie. As ek mag vra, hoe groot is daardie tweede battery?

Geniet die trip!
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
User avatar
davejones
Senior Member
Senior Member
Posts: 425
Joined: 25 Mar 2010 13:52
Full Name: David Jones
Nickname: David
Home Town: Lagos, Nigeria
Current 4x4: 1998 Nissan Patrol 4.2D GL
Home Language: English
Has thanked: 2 times
Been thanked: 6 times

Re: Het jou Katvis !!

Post by davejones »

Nice patrol, also like that you went with the classic bullbar :thumbup:
1998 Nissan Patrol GL (GU / Y61 - TD42, with turbo)
An ox, but with balls !!!
Post Reply

Return to “08a. Your Patrol”

Who is online

Users browsing this forum: Bing [Bot] and 4 guests