Behalwe as mens 'n boskaravaan aanhaak en hom deur die sand van Mosambiek sleep .
Gerrit Loubser
2003 Land Cruiser 100 VX TD 1999 Patrol 4.5E GRX M/T ("Imvubu") - GONE; Go well Old Girl :-( 2003 Pajero 3.2 DiD LWB A/T - GONE; One of the best cars I ever had :-( 1996 Land Cruiser 80 VX 4.5 EFI A/T - SOLD
ja nee kyk op n warm desember dag met 2 ton agter het ek al 2.5km op n liter gekry!!! ma normaal is dit ma 5 oorals OOM mac het een keer n ware ding gese>>>>>>>if you want horses you must feed them !!!!
Is waar Tinus - Maar ek dink daai krediet kom iemand anders toe - ek be-aam wel: As jy wil brandstof spaar - stap.
As jy ekonomies wil ry - kry vir jou 'n volkswagendieselof die Opel 13oo diesel wat 1 liter per 100 kan doen [en sy tospoed is oor die 200Kmh ]
Nice gadagte maar ek wil nie die eksperiment wees nie
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!