tour de frans wrote:Pieter,verkoop jou24v starter aan Adrian.
Adrian
Adrian indien jy belangstel ek het n Nissan Patrol 24v starter wat van die 4.2 engin afkom wat ek gekoop het. Ek het mos die engin terug convert 12v toe.
Indien jy sou belangstel.....