Dis net Oom Mac en paar ander "wattielekkeissie" wat die graad 5 doen. (As iemand Baboon Pass se raak ek al benoud). Ek betaal baie per maand vir my kar en kry elke keer seer as daar krap bykom. Ek en oom Mac was by De Wildt en die kar het liederlike duik opgedoen daar waar 'n rockslider sou gehelp het, ek was vir ure de moer in gewees. Ek is heel gemaklik met 3/4. As dit by 5 kom gaan ek die "chicken route" vat.
Peter, sal lekke wees om jou saam te he as ons dinge uitwerk.
Jahoeeeeeeee [maar ons ganni daai sponsir vertel jy gaan jou Lab rat tot met hulle mopuster Kaap toe ry nie?]
Korannaberg is tegnies maar nie "kar breek " nie [jy moet hjeelemal stjoepit wees om t nie3 te maak nie .. daar was een ou met 'n KZTE wat gestaan spin het op een plek [hom hettik sommer met die Terrano uitgehelp] [Hy het BFG taaijirs opgehad [fout 1] en dit was nog 2.8 bar gepomp [fout 2] en hy het 1e laestrek probeer wegtrek teen maksimum refs [die grootste fout]
Koranna.jpg (204.29 KiB) Viewed 1878 times
Korann1].jpg (217.58 KiB) Viewed 1878 times
Koranna1.jpg (225.51 KiB) Viewed 1878 times
Koranna4.jpg (191.65 KiB) Viewed 1878 times
Koranna5.jpg (179.44 KiB) Viewed 1878 times
Attachments
Koranna7.jpg (137.41 KiB) Viewed 1878 times
Koranna2.jpg (165.47 KiB) Viewed 1878 times
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
Kyk, ek skrik nie vir 'n graad 5 nie... my hele ding van toetskarre wat nie ge-gear is om sulke goed te doen nie is die probleem (Hulle het gewoonlik die standaard tyres op wat nie heeltemal so lekker werk as dinge taai beginne raak nie en hulle het nog meeste vannie tyd ground clearance issues ook - die nuwe Navara se kop hang so laag soos 'n Basset hond wat spoor snuif!). Anders moet ek maar in iemand se Patrol inspring en dit doen :idea:
Het iemand dalk meer inligting oor daai roete by Vrede?
Oom Mac.... SSSSSSJJJJJJJJJJJJ die Lab Rat is 'n geheim!
Raait, toetskar is gereel (ongelukkig kon ek net 'n Isuzu kry) maar beggars can't be choosers.
So hier trek ons dan nou weg en nou moet ons 'n plek kry om te ry...
ek het 'n voorstel vir Kroonstad en Vrede (kan moontlik altwee doen) so wie is in?
Hello Gerrie
Ek het na die plek in Vrede se webtuiste gaan loer en hulle ook gebel. Die webtuiste het geen info oor die 4x4 roete nie, maar dit lyk tog na 'n mooi plek met goeie fasiliteite. Die kampeerplek is ook redelik goeie waarde. Die dametjie waarmee ek gesels het, se die roete kos R200/kar en is "redelik moeilik" (dit is net altyd moeilik om die verwysingsraamwerk te bepaal) en kan in omtrent 1 1/2 huur gedoen word, maar mens kan dit verleng deur in die wildtuintjie rond te ry.
Hoe lank is Riverside se roete, en op watter dag wil jy ry?
Riverside roete is 25 km (6-8 uur).
Maar ek sal veel eerder die Vrede een doen, want daar is nog niks oor dit iewers geskryf nie.. het jy dalk hulle website info vir my?
Ek dink daaraan om die Saterdag te gaan ry. Dit sal die maklikste wees en almal wil tog op Paas-Sondag by die huis wees saam met familie en nie in die Bos rondfoeter saam met 'n ywerige joernalis nie!!
Weet iemand dalk van nog iets naby Vrede?
Dit lyk nie bad nie... daar is 'n Roete by Villiers ook... nie te ver nie... kan dalk twee op een dag doen? Om dit die moeite werd te maak vir die ouens wat ver kom...
Peter Connan wrote:Klink goed, kan jy ons meer se?
Ek wag nog om terug te hoor van hulle af... So op die oomblik blyk dit my die roete by Vrede en dan by Villiers sal die ding doen... Twee in Een (Ek sien al klaar die opskrif vir die storie!)