Paasnaweek in die Vrystaat

Get the information about routes, trips or just get plain inspiration
User avatar
Izak
Senior Member
Senior Member
Posts: 397
Joined: 12 Aug 2009 16:34
Full Name: Izak
Nickname: Sakkie
Home Town: Alberton
Current 4x4: 2003 Patrol 3.0 D SRX
Home Language: Afrikaans
Been thanked: 3 times

Re: Paasnaweek in die Vrystaat

Post by Izak »

Gerrie

Dis net Oom Mac en paar ander "wattielekkeissie" wat die graad 5 doen. (As iemand Baboon Pass se :helpsign: raak ek al benoud). Ek betaal baie per maand vir my kar en kry elke keer seer as daar krap bykom. Ek en oom Mac was by De Wildt en die kar het liederlike duik opgedoen daar waar 'n rockslider sou gehelp het, ek was vir ure de moer in gewees. Ek is heel gemaklik met 3/4. As dit by 5 kom gaan ek die "chicken route" vat.

Peter, sal lekke wees om jou saam te he as ons dinge uitwerk.
User avatar
Kagiso II
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3461
Joined: 10 Jun 2009 16:58
Full Name: Mac Mc Menamin
Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
Home Town: BrentwoodPark, Benoni
Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe]
Home Language: AFRIKAANS
Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
Has thanked: 299 times
Been thanked: 160 times
Contact:

Re: Paasnaweek in die Vrystaat

Post by Kagiso II »

Jahoeeeeeeee [maar ons ganni daai sponsir vertel jy gaan jou Lab rat tot met hulle mopuster Kaap toe ry nie?]

Korannaberg is tegnies maar nie "kar breek " nie [jy moet hjeelemal stjoepit wees om t nie3 te maak nie .. daar was een ou met 'n KZTE wat gestaan spin het op een plek [hom hettik sommer met die Terrano uitgehelp] [Hy het BFG taaijirs opgehad [fout 1] en dit was nog 2.8 bar gepomp [fout 2] en hy het 1e laestrek probeer wegtrek teen maksimum refs [die grootste fout]
Koranna.jpg
Koranna.jpg (204.29 KiB) Viewed 1874 times
Korann1].jpg
Korann1].jpg (217.58 KiB) Viewed 1874 times
Koranna1.jpg
Koranna1.jpg (225.51 KiB) Viewed 1874 times
Koranna4.jpg
Koranna4.jpg (191.65 KiB) Viewed 1874 times
Koranna5.jpg
Koranna5.jpg (179.44 KiB) Viewed 1874 times
Attachments
Koranna7.jpg
Koranna7.jpg (137.41 KiB) Viewed 1874 times
Koranna2.jpg
Koranna2.jpg (165.47 KiB) Viewed 1874 times
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
User avatar
Gerrie
Senior Member
Senior Member
Posts: 261
Joined: 24 Jan 2011 08:52
Full Name: Gerrie van Eeden
Nickname: Gerrie
Home Town: Cape Town
Current 4x4: Igor a 1989 Toyota Hilux.
Home Language: Afrikaans
Been thanked: 1 time

Re: Paasnaweek in die Vrystaat

Post by Gerrie »

Kyk, ek skrik nie vir 'n graad 5 nie... my hele ding van toetskarre wat nie ge-gear is om sulke goed te doen nie is die probleem (Hulle het gewoonlik die standaard tyres op wat nie heeltemal so lekker werk as dinge taai beginne raak nie en hulle het nog meeste vannie tyd ground clearance issues ook - die nuwe Navara se kop hang so laag soos 'n Basset hond wat spoor snuif!). Anders moet ek maar in iemand se Patrol inspring en dit doen :idea:
Het iemand dalk meer inligting oor daai roete by Vrede?

Oom Mac.... SSSSSSJJJJJJJJJJJJ die Lab Rat is 'n geheim!
User avatar
Gerrie
Senior Member
Senior Member
Posts: 261
Joined: 24 Jan 2011 08:52
Full Name: Gerrie van Eeden
Nickname: Gerrie
Home Town: Cape Town
Current 4x4: Igor a 1989 Toyota Hilux.
Home Language: Afrikaans
Been thanked: 1 time

Re: Paasnaweek in die Vrystaat

Post by Gerrie »

Raait, toetskar is gereel (ongelukkig kon ek net 'n Isuzu kry) maar beggars can't be choosers.
So hier trek ons dan nou weg en nou moet ons 'n plek kry om te ry...
ek het 'n voorstel vir Kroonstad en Vrede (kan moontlik altwee doen) so wie is in?
User avatar
Peter Connan
Moderator
Posts: 6137
Joined: 10 Sep 2010 07:21
Full Name: Peter Connan
Nickname: Piet
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 1125 times
Been thanked: 1036 times

Re: Paasnaweek in die Vrystaat

Post by Peter Connan »

Hello Gerrie
Ek het na die plek in Vrede se webtuiste gaan loer en hulle ook gebel. Die webtuiste het geen info oor die 4x4 roete nie, maar dit lyk tog na 'n mooi plek met goeie fasiliteite. Die kampeerplek is ook redelik goeie waarde. Die dametjie waarmee ek gesels het, se die roete kos R200/kar en is "redelik moeilik" (dit is net altyd moeilik om die verwysingsraamwerk te bepaal) en kan in omtrent 1 1/2 huur gedoen word, maar mens kan dit verleng deur in die wildtuintjie rond te ry.

Hoe lank is Riverside se roete, en op watter dag wil jy ry?
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
User avatar
Gerrie
Senior Member
Senior Member
Posts: 261
Joined: 24 Jan 2011 08:52
Full Name: Gerrie van Eeden
Nickname: Gerrie
Home Town: Cape Town
Current 4x4: Igor a 1989 Toyota Hilux.
Home Language: Afrikaans
Been thanked: 1 time

Re: Paasnaweek in die Vrystaat

Post by Gerrie »

Riverside roete is 25 km (6-8 uur).
Maar ek sal veel eerder die Vrede een doen, want daar is nog niks oor dit iewers geskryf nie.. het jy dalk hulle website info vir my?
Ek dink daaraan om die Saterdag te gaan ry. Dit sal die maklikste wees en almal wil tog op Paas-Sondag by die huis wees saam met familie en nie in die Bos rondfoeter saam met 'n ywerige joernalis nie!! :rolling:
Weet iemand dalk van nog iets naby Vrede?
User avatar
Peter Connan
Moderator
Posts: 6137
Joined: 10 Sep 2010 07:21
Full Name: Peter Connan
Nickname: Piet
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 1125 times
Been thanked: 1036 times

Re: Paasnaweek in die Vrystaat

Post by Peter Connan »

Hello Gerrie

Gaan kyk by www.moresonranch.co.za
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
User avatar
Gerrie
Senior Member
Senior Member
Posts: 261
Joined: 24 Jan 2011 08:52
Full Name: Gerrie van Eeden
Nickname: Gerrie
Home Town: Cape Town
Current 4x4: Igor a 1989 Toyota Hilux.
Home Language: Afrikaans
Been thanked: 1 time

Re: Paasnaweek in die Vrystaat

Post by Gerrie »

Dit lyk nie bad nie... daar is 'n Roete by Villiers ook... nie te ver nie... kan dalk twee op een dag doen? Om dit die moeite werd te maak vir die ouens wat ver kom...
User avatar
Peter Connan
Moderator
Posts: 6137
Joined: 10 Sep 2010 07:21
Full Name: Peter Connan
Nickname: Piet
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 1125 times
Been thanked: 1036 times

Re: Paasnaweek in die Vrystaat

Post by Peter Connan »

Klink goed, kan jy ons meer se?
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
User avatar
Gerrie
Senior Member
Senior Member
Posts: 261
Joined: 24 Jan 2011 08:52
Full Name: Gerrie van Eeden
Nickname: Gerrie
Home Town: Cape Town
Current 4x4: Igor a 1989 Toyota Hilux.
Home Language: Afrikaans
Been thanked: 1 time

Re: Paasnaweek in die Vrystaat

Post by Gerrie »

Peter Connan wrote:Klink goed, kan jy ons meer se?
Ek wag nog om terug te hoor van hulle af... So op die oomblik blyk dit my die roete by Vrede en dan by Villiers sal die ding doen... Twee in Een (Ek sien al klaar die opskrif vir die storie!) :woo:
Post Reply

Return to “25. Trip/Route Queries”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest