hirri kan ons kry teen 150 euro [weet nie wat die invoerkoste gaan wees nie] Dit kom kompleet met hoeke en monterings.
- selfs gemeet MET die vervoer & belastings - is dit bei minder as die dealer hier voor vra???
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
Mmmm, hy's al so klein dis moeilik om die ma v/d kleintjie te onderskei...
Ek gebruik 'n Mac.
Nie seker wat die fout is nie. Vorige plasings het goed gewerk.
Kagiso II wrote: is dit bei minder as die dealer hier voor vra???
Kagiso
Met die gewig v/d bumper mag dit dalk lonend wees om eerder die nuwe "pathfinder" (SUV?) Patrol te kry...
Wat is die koppel? Meskien kan mens net die monteerstukke aankoop.
beste
Hi Les - Dankie
I am considering to start importing parts [like for the Patrol etc. ...] (see this thread: http://www.patrol4x4.co.za/viewtopic.ph ... 7&start=20 - ) The bumper is just an axample of price it would cost over there in Europe. I can get taillights [complete] for the GQ Patrols (like Lobo) at 11 euro each. Now, add R200 postage to that .. and then find out the liocal price [even the scrapyards charge more for it]
[ken iemand die ascii kode vior die Eure geldeenheid teken??] - Hirri sleutelbnord van my gee net dollars [hy het nie eens Pond nie]
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!