My Nuwe Patrol

Showcase your baby
User avatar
Aries66
Senior Member
Senior Member
Posts: 236
Joined: 08 Apr 2009 12:19
Full Name: Louis Naude
Nickname: Aries66
Home Town: Pretoria, Sinoville
Current 4x4: 2000 Patrol 4.2 TD
2011 Navara 3.0V6 V9X
Home Language: Afrikaans
Location: Pretoria, Sinoville
Been thanked: 3 times

My Nuwe Patrol

Post by Aries66 »

Hallo daar.

Uiteindelik na n' week se gewag het ek hom gekry! Nou begin ons van voor af met al die nodige aandag en liefde om als weer in plek te kry.
Image
Last edited by Aries66 on 21 Jan 2011 22:59, edited 1 time in total.
User avatar
G-MAN
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 1097
Joined: 02 May 2009 19:50
Full Name: A.G.HOLMES
Nickname: G-MAN
Home Town: Cape Town, Noordhoek
Current 4x4: PATROL 4.8 GRX 2008, PATROL 4.8 GRX 2007, PATROL 4.8 GRX 2006, Defender 90 2.8i...
Home Language: Engels
Location: Cape Town, Noordhoek.
Has thanked: 3 times
Been thanked: 9 times

Re: My Nuwe Patrol

Post by G-MAN »

Geluk ou maat! :thumbup:
Sucks Gas and Hauls Ass!
User avatar
Aries66
Senior Member
Senior Member
Posts: 236
Joined: 08 Apr 2009 12:19
Full Name: Louis Naude
Nickname: Aries66
Home Town: Pretoria, Sinoville
Current 4x4: 2000 Patrol 4.2 TD
2011 Navara 3.0V6 V9X
Home Language: Afrikaans
Location: Pretoria, Sinoville
Been thanked: 3 times

Re: My Nuwe Patrol

Post by Aries66 »

Hi G-Man.
Dankie.Net n' gesukel met die foto ding, wil nie te lekker werk met my nie.
User avatar
Tinus lotz
Moderator
Posts: 7590
Joined: 29 Aug 2010 13:07
Full Name: Tinus lotz
Nickname: Tinus lotz
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005

Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 802 times
Been thanked: 562 times

Re: My Nuwe Patrol

Post by Tinus lotz »

geluk man mooi masien
is daai n 4-2 turbo uit die fabriek ??
User avatar
Diekie
Full Member
Full Member
Posts: 27
Joined: 03 Feb 2010 20:42
Full Name: Diekie
Nickname: Diekie
Home Town: Klerksdorp
Current 4x4: Nissan Patrol 4.5GRX and a Nissan Sanni s/w V6 4x4
Home Language: Afrikaans

Re: My Nuwe Patrol

Post by Diekie »

Baie geluk en mag jy net honderde duisende probleem vrye kilometers uit jou Patrol kry :thumbup: .
User avatar
Herrie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2999
Joined: 08 Apr 2009 07:17
Full Name: Kobus Pienaar
Nickname: Herrie
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 55 times
Been thanked: 94 times

Re: My Nuwe Patrol

Post by Herrie »

Baie mooi en geluk :woo:
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
User avatar
Kagiso II
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3461
Joined: 10 Jun 2009 16:58
Full Name: Mac Mc Menamin
Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
Home Town: BrentwoodPark, Benoni
Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe]
Home Language: AFRIKAANS
Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
Has thanked: 299 times
Been thanked: 160 times
Contact:

Re: My Nuwe Patrol

Post by Kagiso II »

jy gaan kyk onderaan die "post reply" skoon blad, daar is twee "tabs" klik op "upload attachment" -
* Options * Upload attachment

kies nou die 'tab' 'Browse', nou gaan soek jy op jou rekenaar waar jy ookal jou kiekies stoor [ ek vermoed joune sal onder "My Pictures" wees]
Nou kies jy die kiekie wat jy hier wil wys, as die "roete" nou daar onder in di eblikkie wys, dan klik jy op "Add the file" -
EN dan en dan en dan ... dan spring do eblad boontoe en iewers staan in ROOI letters dat di ekiekie wat jy gekies het te rtoot is om te plaas ... NATUUUUUUUUUUUURLIK, want jy het nie di ekiekie ge'krimp' nie...
Orraait, dis nie 'n treinsmesjj nie - Gaan heeltemal uit jou program na jou "Browser" toe [Firefox is vinniger as 'Internet Explorer, maar daai is jou eie keuse .. nou gaan Google jy vir "IRFAN VIEW" - installer dit op jou rekenaar [dis gratis] as jy dit nou eendga klaar gedaan het - kom nou maar weer terug na http://www.patrol4x4.co.za/ - en begin van vooraf met di ekiekie plasing - MAAR , eers gaan jy die kiekie wat hier wil plaas oopmaak met IRFAN VIEW - jy sal sien bo in die "menu" raampie is 'n opsie ('Tab') "IMAGE" - klik op die, dan is dar so 'n lys keuses wat afval, kies "Resize/Resample" - gaan nou daar na "width" toe en oorskryf di esyfer wat daar staan met "495" en dan klp jy sommer "enter" [dis vinniger] Kies nou di eblou blokke wat beskryf "SAVE AS" - klik op die, kies 'n naam vir jou kiekie en "enter"
Nou het jy nog jou oorspronklike kiekie - maar ook 'n verkleinde weergawe. Doen nou weer daai "rigg-ma-role" waddi oompi hierbo virt jou beduie het - en diekeer sal jy sien hy sit di ekiekie in di ery [gaan aan tot jy DIK of g/vol is van kiekiews uitsoek, en dan klik jop op die venstertjie "place in line"
Dan "Submit" jy jou posting .......... en WHALLAAAAAA - ons kan kiekies kyk [maar maak gou, ek raas hard as ouens nie kiekies plak nie :naughty: :doh:
so lyk STIL verkeer oor Sondagmiddag in LAGOS...
so lyk STIL verkeer oor Sondagmiddag in LAGOS...
lagos n.jpg (166.4 KiB) Viewed 2719 times
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
User avatar
Aries66
Senior Member
Senior Member
Posts: 236
Joined: 08 Apr 2009 12:19
Full Name: Louis Naude
Nickname: Aries66
Home Town: Pretoria, Sinoville
Current 4x4: 2000 Patrol 4.2 TD
2011 Navara 3.0V6 V9X
Home Language: Afrikaans
Location: Pretoria, Sinoville
Been thanked: 3 times

Re: My Nuwe Patrol

Post by Aries66 »

Hi Kagiso II

Dankie. Het reeds die Infran en Firefox, roete gegaan n paar jaar terug al. Sal nou gou probeer om die foto op te kry.
IMAG0042edit.jpg
IMAG0042edit.jpg (98.01 KiB) Viewed 2709 times
Reggekry!!! :redface: Hier is my nuwe Patrol. GL 4.2 Turbo Diesel. Nog net gou besig om n Madman stelsel te installeer, die reen my ingejaag.
User avatar
Stefan
Moderator
Posts: 1692
Joined: 28 Apr 2009 08:43
Full Name: Stefan de Villiers
Nickname: Stefan
Home Town: Bothasig, Cape Town
Current 4x4: 2002 3.0 GL Patrol
Home Language: Afrikaans
Location: Cape Town
Has thanked: 175 times
Been thanked: 50 times
Contact:

Re: My Nuwe Patrol

Post by Stefan »

Mooi! :thumbup: :thumbup:
User avatar
Rudolph
Senior Member
Senior Member
Posts: 388
Joined: 15 Feb 2010 18:03
Full Name: Rudolph van Deventer
Nickname: Rudolph
Home Town: Port Alfred
Current 4x4: Nissan Patrol Y61 3.0Di GL (TD42Ti)
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 107 times
Been thanked: 36 times

Re: My Nuwe Patrol

Post by Rudolph »

:thumbup: Mooi lorrie daar, hoop jy geniet hom baie!!
Post Reply

Return to “08a. Your Patrol”

Who is online

Users browsing this forum: Bing [Bot] and 3 guests