Desember Wes Kaap Kampering

Get the information about routes, trips or just get plain inspiration
Post Reply
User avatar
Jules
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 1641
Joined: 08 Apr 2009 09:13
Full Name: Julius
Nickname: Jules
Home Town: Rietjiesvlei, Zoeloeland
Current 4x4: Pathfinder
GQ Patrol
Home Language: AFR
Has thanked: 94 times
Been thanked: 76 times

Desember Wes Kaap Kampering

Post by Jules »

More almal

Ek oorweeg sterk om bietjie die Wes Kaap te besoek in Desember, moontlikheid om n vriend van my se huis in Skelmbos te bly terwyl hul met vakansie is maar hy is nog nie 100% wat hul planne is nie.

Julle is mos n klomp manne daar inne Kaap waar is n lekka plek in die Stellenbosch omgewing om te kamp, wil so bietjie ook dan daar n paar trails doen en dalk vir n paar dae opgaan Cederberge of Weskus toe.

Shalom
Jules
Walk by FAITH not by sight
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
KOOS BEST
Patrolman
Patrolman
Posts: 545
Joined: 07 May 2009 09:14
Full Name: Jacobus William Best
Nickname: Kosie
Home Town: MTUNZINI, Zululand coast
Current 4x4: Land Rover Discovery 3 TDV6
Home Language: TWEETALIG

Re: Desember Wes Kaap Kampering

Post by KOOS BEST »

Jules , maak n avontuur daarvan tot in die Kaap, jy kan byna grondpad ry van die Oos Kaap tot in die Kaap.
As ek vir jou raad kan gee , bly weg van alle teerpaaie , en kamp so af op plase ens tot daar onder. Ons het n mooi land , geniet dit so ry ry af.
Koos

Hierdie Des/ Jan doen ek al Thomas Bain se passe, begin by Naudes nek, dan die "8 passes of the Eastern Cape" , kamp naby Rhodes vir drie dae, dan 3 x Bergkwagga, dan De VLUGT , Die Hel, Gamka, Grootvaderbosch,Seweweekspoort , Anysberg en Sutherland, Karoo Nas Park, Mokalo,en Oos Vrystaat.
Ek doen nie meer die see ding in Des/Jan nie , bly klaar by die see.
Koos Best(Kosie)Mtunzini Zululand
Land Rover Discovery 3 TDV6
Patrol GU 2003 3.0d GRX (SOLD 2010)
Patrol GQ 1996 4.2d ST(SOLD 2007)
User avatar
tour de frans
Patrolman
Patrolman
Posts: 797
Joined: 03 May 2009 19:48
Been thanked: 22 times

Re: Desember Wes Kaap Kampering

Post by tour de frans »

Jules,bel my.Sal lekker wees om weer te sien.Ons kan gaan speel of watookal.
:thumbup: Groete
Frans
Gu y61 wagon- 6.0L chevy
Gu y61 pickup- 6.2L chevy

Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
User avatar
Jules
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 1641
Joined: 08 Apr 2009 09:13
Full Name: Julius
Nickname: Jules
Home Town: Rietjiesvlei, Zoeloeland
Current 4x4: Pathfinder
GQ Patrol
Home Language: AFR
Has thanked: 94 times
Been thanked: 76 times

Re: Desember Wes Kaap Kampering

Post by Jules »

Koos dit is my plan om so n JOURNEY te doen wil dalk sommer by Sani pas opgaan en deur Lesotho ry en so dag of drie daar spandeer, ek is besig om al my Wegry tydskrifte deurte blaai vir plekkies weg van die ratrace. Ek wil egter baie graag R62 ook ry en by n paar van daardie lekka brannewyn plase aangaan( moenie worry nie ek is nie n alkoholis nie) geniet net n goeie brannewyn met n bietjie windpomp sherrie en n paar blokkies ys.

Frans ek sal jou verseker kontak as ek daar innie Kaap is sal goed wees om julle weer te sien, dalk ry ek in Pieter vas daar in Lesotho.

Shalom
Jules
Walk by FAITH not by sight
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
KOOS BEST
Patrolman
Patrolman
Posts: 545
Joined: 07 May 2009 09:14
Full Name: Jacobus William Best
Nickname: Kosie
Home Town: MTUNZINI, Zululand coast
Current 4x4: Land Rover Discovery 3 TDV6
Home Language: TWEETALIG

Re: Desember Wes Kaap Kampering

Post by KOOS BEST »

Ek gebruik ook my weg tydskrifte om van my roetes te beplan ens.Dit is darem goeie leesstof, net jammer Dana skryf nie meer so baie nie.
Ek sien die Weg se sirkulasie is nou 2 keer meer as Getaway. Eks so bly daaroor, want toe daar die tydskrif (wegbreek)uit gebring is is gese n Afr. tydskrif gaan nie oorleef nie , nou ja daars al die Weg, Wegry, en Wegsleep met nog ander bylae op die rakke.Dit is nou selfs in die rooi taal ook
Onthou jy nog die skrywe van die redakteur van Getaway wat gese het hul Afrikaanse lesers het hul nie nodig nie,toe nog n hofsaak met Wegbreek oor die naam en toe verander hul hul eie naam na Mooiloop , maar die het net vir 6 mnde bestaan wel hy het toe nooit besef meer as 3/4 van sy lesers was Afrikaans nie, die syfers bewys dit nou.Afrikaners soek eie leestof met eie bekende skrywers en redakteurs.

Weg tydskrifte is seker die mees volledige inligting wat jy kan kry vir die gewone man op straat. Getaway gaan by plekke oornag @ R 3000.00 p/p dan se hul dit is "GOOD VALUE FOR MONEY", miskien moet hul maar saam met TOP BILLING gaan toer.
Ek bly maar by Pasella en Weg,.
Koos Best(Kosie)Mtunzini Zululand
Land Rover Discovery 3 TDV6
Patrol GU 2003 3.0d GRX (SOLD 2010)
Patrol GQ 1996 4.2d ST(SOLD 2007)
User avatar
Stefan
Moderator
Posts: 1692
Joined: 28 Apr 2009 08:43
Full Name: Stefan de Villiers
Nickname: Stefan
Home Town: Bothasig, Cape Town
Current 4x4: 2002 3.0 GL Patrol
Home Language: Afrikaans
Location: Cape Town
Has thanked: 175 times
Been thanked: 50 times
Contact:

Re: Desember Wes Kaap Kampering

Post by Stefan »

Waar wil jy kamp Jules?
User avatar
Jules
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 1641
Joined: 08 Apr 2009 09:13
Full Name: Julius
Nickname: Jules
Home Town: Rietjiesvlei, Zoeloeland
Current 4x4: Pathfinder
GQ Patrol
Home Language: AFR
Has thanked: 94 times
Been thanked: 76 times

Re: Desember Wes Kaap Kampering

Post by Jules »

Hi Stefan

Defnitief n area wat ablusie geriewe het waarvan die vrouens sal hou, nie n uithang plek is vir manne wat tot watter tyd in die aand sit en suip en kru taal gebruik nie of musiek speel asof hul die enigste persone op die planeet is. Het gedink om n paar dae in Skelmbos/Franschoek area te kamp en dan miskien bietjie Weskus en Cederberge.

Tans is ek maar besig om op die webtuiste SAKamp te loer asook Wegry tydskrifte asook die 4x4 forums sodoende kry mens darem ook n idee van plekke wat mooi lyk op SAKamp maar daan lees mens die forums dan kom jy agter party plekke is nie wat hul voorgee nie.

Shalom
Jules
Walk by FAITH not by sight
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
User avatar
Stefan
Moderator
Posts: 1692
Joined: 28 Apr 2009 08:43
Full Name: Stefan de Villiers
Nickname: Stefan
Home Town: Bothasig, Cape Town
Current 4x4: 2002 3.0 GL Patrol
Home Language: Afrikaans
Location: Cape Town
Has thanked: 175 times
Been thanked: 50 times
Contact:

Re: Desember Wes Kaap Kampering

Post by Stefan »

Mountain breeze by Stellenbosch is baie goed
User avatar
David
Patrolman
Patrolman
Posts: 723
Joined: 17 Dec 2009 12:42
Full Name: David Prinsloo
Nickname: David
Home Town: Stellenbosch
Current 4x4: 2006 Patrol 4.8 GRX
Home Language: Afrikaans
Location: Stellenbosch
Has thanked: 2 times
Been thanked: 49 times

Re: Desember Wes Kaap Kampering

Post by David »

Ek dink ook aan plekke soos Yzerfontein, Dwarskersbos en Tietiebaai maar ek weet laasgenoemde is baie besig oor Desember wat nie vir my so lekker is nie.
2006 Patrol 4.8 GRX Tiptronic Y61/GU(4)
ARB Bullbar, BZT rear bar, TJM 2" Suspension, Snorkel, LT 285/70/17 BFG KO2's, 40L Engel

Stop Rhino Poaching Supporter!
Post Reply

Return to “25. Trip/Route Queries”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 2 guests