Search found 3 matches

by Norman Jooste
16 Mar 2015 08:41
Forum: 37. Vehicles Wanted
Topic: Diesel Patrol 90s
Replies: 21
Views: 11043

Diesel Patrol 90s

Dag Manne Eks opsoek na n diesel patrol vir die prysklas van so R40000. My hande is nie rond nie so n bietjie werk gaan my nou nie pla nie. As enige imand van iets weet laat my asb weet. 0724376113 norman@aventra.co.za Ek wil hom ook graag turbo sa as imand dalk vir my bietjie raad het sal ek dit wa...
by Norman Jooste
31 Dec 2014 12:13
Forum: 09. Engines
Topic: 2001 4.5 or 2004 4.8
Replies: 3
Views: 2042

Re: 2001 4.5 or 2004 4.8

voutjie die 4.8 gaan ook vir R 140 000.
by Norman Jooste
31 Dec 2014 11:12
Forum: 09. Engines
Topic: 2001 4.5 or 2004 4.8
Replies: 3
Views: 2042

2001 4.5 or 2004 4.8

More manne Eks nogals nuut op die forum en wil bietjie raad vra. Ek wil vir my n Patrolaanskaf en ek het n opsie van 3 N 96 sgl nog standaard en baie mooi opgepas vir R 38 000 N 2001 4.5 gxr 180000 km van die kaap af vir R 140 000 en dan n 2004 gxr 280000 km in pta vir R 160 000. maar dis n A/T en e...

Go to advanced search