Search found 14 matches
- 14 Mar 2010 12:17
- Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
- Topic: SUZUKI TL 1000R for sale - SOLD
- Replies: 4
- Views: 2186
Re: SUZUKI TL 1000R for sale -
Ricster, hoeveel km het hy op?
- 15 Jan 2010 15:59
- Forum: 21. DIY Projects
- Topic: Patrol back to life
- Replies: 38
- Views: 13043
Re: Patrol back to life
Geluk, ek glo jy sal hom geniet!
As ek mag vra hoeveel die hele projek gekos(sonder die enjin modifikasie)
As ek mag vra hoeveel die hele projek gekos(sonder die enjin modifikasie)
- 02 Jan 2010 15:01
- Forum: 28. Introduce Yourself
- Topic: Heimrich Swart (Swartjan)
- Replies: 28
- Views: 7775
Re: Patrol 3.0Tdi
My huidige 4x4 is n mazda 2.5tdi d/c met mar net 115 000km, enigste verskil met hom dat ek alles op hom gesit het om n "breakdown" te verhoet. Onder anderre lug druk(boost), water druk, olie druk, gearbox temp en turbo temp monitors. Dit is merkwaardig om te sien hoe al die "drukke&qu...
- 29 Dec 2009 20:36
- Forum: 28. Introduce Yourself
- Topic: Heimrich Swart (Swartjan)
- Replies: 28
- Views: 7775
Re: Patrol 3.0Tdi
JG jy klink soos n man wat al gesukkel het! Ek begin selfs al 4.5/8 oorweeg...
- 29 Dec 2009 20:33
- Forum: 28. Introduce Yourself
- Topic: Petri Oosthuizen (Petri)
- Replies: 17
- Views: 6315
Re: Hi all from Petri Oosthuizen
Welkom, glo jy sal kry waarvoor jy soek! Soek self nog een, ek sit net met n probleem kar wat niemand wil he nie.
- 27 Dec 2009 19:02
- Forum: 28. Introduce Yourself
- Topic: Heimrich Swart (Swartjan)
- Replies: 28
- Views: 7775
Re: Patrol 3.0Tdi
My vrou is een van die min wat van die stokpertjie hou maar sy soek n ford d/c........
- 22 Dec 2009 20:54
- Forum: 28. Introduce Yourself
- Topic: Heimrich Swart (Swartjan)
- Replies: 28
- Views: 7775
Re: Patrol 3.0Tdi
Ek stem, enige hande werk is mar net so goed soos die die vakman wat dit gedoen het en as jy nie die persoon ken nie vat jy n kans. Die 3.0 gaan maar eers wag want die handelaar het hom vanmiddag verkoop, toe ek vra hoe kan hulle dit doen terwyl ons met onderhandelings besig is was die reply "d...
- 22 Dec 2009 10:04
- Forum: 08a. Your Patrol
- Topic: Project "LASARUS"
- Replies: 82
- Views: 24323
Re: Project "LASARUS"
Geluk met jou "nuwe" ry/speelding
en sterkte met die duike! Wat was jou diesel verbruik met die ou 3.0Di motor?

- 22 Dec 2009 09:58
- Forum: 28. Introduce Yourself
- Topic: Heimrich Swart (Swartjan)
- Replies: 28
- Views: 7775
Re: Patrol 3.0Tdi
Dankie man, nog net een dag oor voor my 5 dae verlof begin en nog n volle 11 dae voor ek na frikkie gaan kyk, dis min maar in!!! Weet iemand wat is die algemene prys om 3.0 te overhaul? Ek het n besigheid in JHB opgespoor wat dit sal doen vir R20 000 tot R28 000, afhangind wat als vervang moet word ...
- 21 Dec 2009 14:20
- Forum: 28. Introduce Yourself
- Topic: Heimrich Swart (Swartjan)
- Replies: 28
- Views: 7775
Re: Patrol 3.0Tdi
Goeie more almal, JG baie dankie vir jou advies. My grootste bekommrnis is ook wat die vorige eienaar gedoen. My ou Isuzu 2.8 het 680 000km opgehaat die dag toe ek hom verkoop het en my broer s'n 115 000km toe sy enjin blaas. Die enigste rede oordat myne langer gehou het is soos jy se, hou jou hand ...