Heimrich Swart (Swartjan)
-
- Junior Member
- Posts: 14
- Joined: 16 Dec 2009 10:31
- Full Name: Heimrich Swart
- Nickname: Swartjan
- Home Town: Evander
- Current 4x4: Mazda Drifter 2.5TD D/C 4x4 an hopefully a Patrol 3.0 td
- Home Language: Afr
Re: Patrol 3.0Tdi
Goeie more almal, JG baie dankie vir jou advies. My grootste bekommrnis is ook wat die vorige eienaar gedoen. My ou Isuzu 2.8 het 680 000km opgehaat die dag toe ek hom verkoop het en my broer s'n 115 000km toe sy enjin blaas. Die enigste rede oordat myne langer gehou het is soos jy se, hou jou hand op hom. Die Patrol waarna ek kyk het 180 000km op en ek sal hom vat wanneer ek sy hele "pedigree" ken, maar as ek een opspoor met minder kilo's sal ek hom eerder vat. Ek sit net met n kar wat ingeruil moet word wat lyk my nie baie populer is nie. Tot wanneer ek die Patrol kan kry(wat my vrou vir een of ander rede Frikkie gedoop het) luister en leer ek na almal se advies 

- ChristoSlang
- Patrolman
- Posts: 894
- Joined: 07 Apr 2009 16:54
- Full Name: Christo van Rensburg
- Nickname: ChristoSlang
- Home Town: Pretoria, ZA
- Current 4x4: Nissan 4.2 GL Patrol
- Home Language: Afrikaans
- Location: Garsfontein, Pretoria
- Has thanked: 27 times
- Been thanked: 136 times
Re: Patrol 3.0Tdi
Swartjan, ek stem volhartig saam met al die advies wat jy gekry het! Uitlaatgastemperatuur & ongereelde oliedienste is sekerlik die twee grootste gevare vir ons Patrol diesel eienaars...
Wanneer jy jou "Frikkie" het behoort die EGT sensor bo aan die lys van dinge te wees om in te sit. Maak seker die "thermocouple" word in die manifold installeer (m.a.w. VOOR die turbo) sodat jy werklik die uitlaatgas se temperatuur meet. As daai ding na die turbo sit meet jy jou turbo se uitlaatgas temperatuur (wat laer is). Die pyn is dat niemand navorsing doen op elke liewe turbo om te weet met hoeveel die temperatuur deur die ding val nie. Dus meet jy maar net min of meer wat aangaan in jou enjin, en dit is mos nie hoekom jy daai ding gaan insit om mee te begin nie?
Voorspoed met die Patrollie soek!
Wanneer jy jou "Frikkie" het behoort die EGT sensor bo aan die lys van dinge te wees om in te sit. Maak seker die "thermocouple" word in die manifold installeer (m.a.w. VOOR die turbo) sodat jy werklik die uitlaatgas se temperatuur meet. As daai ding na die turbo sit meet jy jou turbo se uitlaatgas temperatuur (wat laer is). Die pyn is dat niemand navorsing doen op elke liewe turbo om te weet met hoeveel die temperatuur deur die ding val nie. Dus meet jy maar net min of meer wat aangaan in jou enjin, en dit is mos nie hoekom jy daai ding gaan insit om mee te begin nie?

Voorspoed met die Patrollie soek!
-
- Junior Member
- Posts: 14
- Joined: 16 Dec 2009 10:31
- Full Name: Heimrich Swart
- Nickname: Swartjan
- Home Town: Evander
- Current 4x4: Mazda Drifter 2.5TD D/C 4x4 an hopefully a Patrol 3.0 td
- Home Language: Afr
Re: Patrol 3.0Tdi
Dankie man, nog net een dag oor voor my 5 dae verlof begin en nog n volle 11 dae voor ek na frikkie gaan kyk, dis min maar in!!! Weet iemand wat is die algemene prys om 3.0 te overhaul? Ek het n besigheid in JHB opgespoor wat dit sal doen vir R20 000 tot R28 000, afhangind wat als vervang moet word As iemand n Top Gear aanhanger is gaan tik gerus by google "youtube/who is the stig'. Dis nogal n aangename verrassing.
-
- Patrolman
- Posts: 789
- Joined: 18 Aug 2009 14:52
- Full Name: JG Shields
- Nickname: JG
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: Toyota Land Cruiser 105 GX 4500 EFi
- Home Language: Afrikaans
- Location: Pretoria
Re: Patrol 3.0Tdi
Swartjan,
Enige werk aan 'n enjin is slegs so goed soos die waarborg wat daarmee saamgaan en ongelukkig die prys van die werk ook. Goedkoop wyn, goedkoop vleis en goedkoop vrouens het nog nooit gewerk nie. Ek voel dieselfde oor werk gedoen aan komplekse enjins.
Omdat die ZD30 enjin 'n fyngevoelige enjin is, glo ek dat slegs mense wat die spesifieke enjin goed ken daaraan moet werk. Jy's reg as jy opmerk dat prys ook gaan afhang van die werk wat daaraan gedoen gaan word. Nadat my ZD30 enjin op 275000km in Oktober hierdie jaar gekalf het, het ek ook die rondte van vader Cloete gedoen om pryse te kry. 'n Kompleet oordoen (top, dieselpomp, core, turbo ens...ens) het gewissel vanaf R47000 by die "ek dink ek kan manne" tot by R90000 by Nissan.
Ek's terug by my argument dat dit beter is om 'n enjin te koop waarvan jy tevrede is met sy geskiedenis en hom dan regtig reg te behandel. In daai geval raak oordoen kostes irrelevant.

Patrol fan!
-
- Junior Member
- Posts: 14
- Joined: 16 Dec 2009 10:31
- Full Name: Heimrich Swart
- Nickname: Swartjan
- Home Town: Evander
- Current 4x4: Mazda Drifter 2.5TD D/C 4x4 an hopefully a Patrol 3.0 td
- Home Language: Afr
Re: Patrol 3.0Tdi
Ek stem, enige hande werk is mar net so goed soos die die vakman wat dit gedoen het en as jy nie die persoon ken nie vat jy n kans. Die 3.0 gaan maar eers wag want die handelaar het hom vanmiddag verkoop, toe ek vra hoe kan hulle dit doen terwyl ons met onderhandelings besig is was die reply "die klient het hom kontant gekoop"
.

-
- Patrolman
- Posts: 789
- Joined: 18 Aug 2009 14:52
- Full Name: JG Shields
- Nickname: JG
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: Toyota Land Cruiser 105 GX 4500 EFi
- Home Language: Afrikaans
- Location: Pretoria
- Pieter du Toit
- Patrolman
- Posts: 762
- Joined: 06 May 2009 15:04
- Full Name: Pieter Joubert du Toit
- Nickname: PJ of ook Whitey
- Home Town: Welgemoed
- Current 4x4: 2002 Nissan Patrol GRX TD42T CONVERSION
- Home Language: Afrikaans
- Location: Cape Town
- Been thanked: 6 times
Re: Patrol 3.0Tdi
Swartjan,
Ek het jou stukkie oor die klap in die gesig baie geniet....sien soms moet mens pasop waaroor jy jouself uitspreek!!!
Ek stem saam met JG - en my vrou raak baie kwaad vir my - maar dis my leuse in die lewe. "If it was meant to be it will be - if not it won't happen." As ek my kop op n ding gesit het glo ek dit sal slegs gebeur as dit vir my bedoel was - andersins sal dit my nie geval nie. Snaaks genoeg ek het nog nooit rede gehad om terug te kyk op enige iets wat ek gedoen het of my hart op gesit het en na die tyd spyt was daaroor nie.
Sterkte met jou soektog ek hoop jy kry gou een. Ek ry n 2002 3.0L Tdi GRX met tans slegs 142 000km op - maar ek is baie tevrede met my voertuig. Ek het al die nodige EGT, Boost, water vlak en temperatuur monitors in en ja ek hou my hand op my voertuig - my vrou se baie keer my Patrol kry meer aandag as sy - maar dan ry sy darem net so lekker saam wanneer sy inklim - en is net so impressed met "ons" Patrol!!
Groetnis - en welkom by die forum.

Pieter du Toit
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
- ChristoSlang
- Patrolman
- Posts: 894
- Joined: 07 Apr 2009 16:54
- Full Name: Christo van Rensburg
- Nickname: ChristoSlang
- Home Town: Pretoria, ZA
- Current 4x4: Nissan 4.2 GL Patrol
- Home Language: Afrikaans
- Location: Garsfontein, Pretoria
- Has thanked: 27 times
- Been thanked: 136 times
Re: Patrol 3.0Tdi
My vrou reken weer dit is nie 'n kar nie, maar 'n stokperdjie! Ek dink sy slaan die spyker op sy kop 

-
- Junior Member
- Posts: 14
- Joined: 16 Dec 2009 10:31
- Full Name: Heimrich Swart
- Nickname: Swartjan
- Home Town: Evander
- Current 4x4: Mazda Drifter 2.5TD D/C 4x4 an hopefully a Patrol 3.0 td
- Home Language: Afr
Re: Patrol 3.0Tdi
My vrou is een van die min wat van die stokpertjie hou maar sy soek n ford d/c........
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 3 guests