My 4.2 GQ tends to be a bit "lui"
- Jules
- Patrolman 1000+
- Posts: 1641
- Joined: 08 Apr 2009 09:13
- Full Name: Julius
- Nickname: Jules
- Home Town: Rietjiesvlei, Zoeloeland
- Current 4x4: Pathfinder
GQ Patrol - Home Language: AFR
- Has thanked: 94 times
- Been thanked: 76 times
My 4.2 GQ tends to be a bit "lui"
Hello to all, lately about one week after I had my petrol filter and spark plugs changed my Patrol sometimes ( when changing gear ) have a short/brief power loss, as if the petrol is not coming through continuosly. When the mechanic initialy changed the petrol filter and sparkplugs he made a booboo ( but that has been fixed ).
Where is the best place to start the diagnostic check, please understand I am an accountant and not to much technical inclined but I do know where is the bonnet and the plug to connect my freezer for cold beers.
Is it perhaps that my Patrol has developed some cobwebs and that just a good petrol peddle against the floor for a few kilometers will clean its throat a bit
Groete
Jules

Walk by FAITH not by sight
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
- Dustin
- Senior Member
- Posts: 428
- Joined: 14 Sep 2009 12:14
- Full Name: Dustin Roberts
- Nickname: Dustin
- Home Town: Port Elizabeth
- Current 4x4: Patrol-less :-(
- Home Language: English
- Location: Port Elizabeth
- Has thanked: 42 times
- Been thanked: 59 times
Re: My 4.2 GQ tends to be a bit "lui"
HI Jules
I'm inclined to say check the fuel pump first.
If memory serves me correctly, the old GQ 4.2's had a mechanical fuel pump that runs off of the crank.
It sounds to me that when you change gears, that the crank speed decreases rapidly (no revs) and the fuel pump looses pressure.
If possible, stay with the origonal mechanical pump, and don't change it for the electrical type... less hastles on the old mechanical jobs.
See if you can find someone to check it for you first, before you rush out and replace it, it could just be dirty.
Another possibilty is that there is dirt in the fuel lines, a good flogging on the open road can force the dirt out.
Hope this helps

a.k.a. Datsun Dustin
View my Patrol's story here : http://patrol4x4.co.za/viewtopic.php?f=43&t=6478
No hill too steep, no donga too deep !
GO PATROL !!!
View my Patrol's story here : http://patrol4x4.co.za/viewtopic.php?f=43&t=6478
No hill too steep, no donga too deep !
GO PATROL !!!
- Jules
- Patrolman 1000+
- Posts: 1641
- Joined: 08 Apr 2009 09:13
- Full Name: Julius
- Nickname: Jules
- Home Town: Rietjiesvlei, Zoeloeland
- Current 4x4: Pathfinder
GQ Patrol - Home Language: AFR
- Has thanked: 94 times
- Been thanked: 76 times
Re: My 4.2 GQ tends to be a bit "lui"
Thanks Dustin I will look at the issues you raised, the sympton you described is spot on. It seems more of an issue early morning when the vehicle is still cold
Regards
Jules
Regards
Jules
Walk by FAITH not by sight
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
- tour de frans
- Patrolman
- Posts: 797
- Joined: 03 May 2009 19:48
- Been thanked: 22 times
Re: My 4.2 GQ tends to be a bit "lui"
Jules,ek dink die tyd reeling is te stadig.Goeie dag,askuus.
Die mackies maak n fout as dit by die stel kom van n distributor.Almal wil die tyd stel op luier spoed en kyk nooit wat met die tyd gebeur wanner die enjin oprev nie.Maw die meganiese advance en die vacuum advance.(as jou kar een het.)In elkgeval die luier tyd is van belang maar nie so belangrik soos wat met die tyd gebeur as die enjin begin rev nie.Jy luier mos nie in die pad af nie!As n werkswinkel nie vir jou kan kyk wat die ADVANCE TIMEING is nie,draai om en loop weg,soek n volgende een.
Dit klink of you kar lui of dan nou stadig oprev,die eerste ding is te stadige tyd.
Van watter gebied is jy ek kan jou dalk op n goeie werkswinkel se spoor sit.
Groete
Frans

Gu y61 wagon- 6.0L chevy
Gu y61 pickup- 6.2L chevy
Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
Gu y61 pickup- 6.2L chevy
Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
- Jules
- Patrolman 1000+
- Posts: 1641
- Joined: 08 Apr 2009 09:13
- Full Name: Julius
- Nickname: Jules
- Home Town: Rietjiesvlei, Zoeloeland
- Current 4x4: Pathfinder
GQ Patrol - Home Language: AFR
- Has thanked: 94 times
- Been thanked: 76 times
Re: My 4.2 GQ tends to be a bit "lui"
Hallo Frans
Ek is in Richardsbaai, Kwa Zulu Natal hier in die juweel van Zoeloeland ( selde dorpie as Gerrit )
Ek het my distributor so 3-4 jaar terug vervang met n elektroniese ignition. Toe die mech my vonkproppe en petrol filter vervang het het hy die carburator ook skoon gemaak, my Patrollie was erg rukkerig daarna , ek het n post opgehad daaroor maar die mech kon die probleem oplos toe ek hom teruggevat het. Volgens hom het hulle nie aan die tyd van my lorrie geraak nie want ek het dit nie gevra nie.
n Ander vraag is dit normaal dat die revs klim as mens die aircon aanskakel, een van my vriende het n Landy en sy revs val as hy sy aircon aansit. Ons gebruik die aircon op die Landy soms as n rem meganisme as ons n steil afdraende tackle. Aanvanklik het my revs ook gedaal as ek dit aansit maar toe ek die elektroniese ignition opsit het die auto elektrisien vir my gewys dat hier n konneksie kabel nie konnekteer is nie, sedertdien ry ek maar met die konneksie aan.
Groete
Jules
Ek is in Richardsbaai, Kwa Zulu Natal hier in die juweel van Zoeloeland ( selde dorpie as Gerrit )
Ek het my distributor so 3-4 jaar terug vervang met n elektroniese ignition. Toe die mech my vonkproppe en petrol filter vervang het het hy die carburator ook skoon gemaak, my Patrollie was erg rukkerig daarna , ek het n post opgehad daaroor maar die mech kon die probleem oplos toe ek hom teruggevat het. Volgens hom het hulle nie aan die tyd van my lorrie geraak nie want ek het dit nie gevra nie.
n Ander vraag is dit normaal dat die revs klim as mens die aircon aanskakel, een van my vriende het n Landy en sy revs val as hy sy aircon aansit. Ons gebruik die aircon op die Landy soms as n rem meganisme as ons n steil afdraende tackle. Aanvanklik het my revs ook gedaal as ek dit aansit maar toe ek die elektroniese ignition opsit het die auto elektrisien vir my gewys dat hier n konneksie kabel nie konnekteer is nie, sedertdien ry ek maar met die konneksie aan.
Groete
Jules
Walk by FAITH not by sight
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
- Gerrit Loubser
- Moderator
- Posts: 851
- Joined: 07 Apr 2009 04:30
- Full Name: Gerrit Loubser
- Nickname: Gerrit Loubser
- Home Town: Richards Bay
- Current 4x4: None
- Home Language: Afrikaans
- Location: Richards Bay
- Been thanked: 11 times
Re: My 4.2 GQ tends to be a bit "lui"
By watter werkswinkel het jy aan jou Patrol laat werk, Jules?
Gerrit Loubser
2003 Land Cruiser 100 VX TD
1999 Patrol 4.5E GRX M/T ("Imvubu") - GONE; Go well Old Girl :-(
2003 Pajero 3.2 DiD LWB A/T - GONE; One of the best cars I ever had :-(
1996 Land Cruiser 80 VX 4.5 EFI A/T - SOLD
2003 Land Cruiser 100 VX TD
1999 Patrol 4.5E GRX M/T ("Imvubu") - GONE; Go well Old Girl :-(
2003 Pajero 3.2 DiD LWB A/T - GONE; One of the best cars I ever had :-(
1996 Land Cruiser 80 VX 4.5 EFI A/T - SOLD
- tour de frans
- Patrolman
- Posts: 797
- Joined: 03 May 2009 19:48
- Been thanked: 22 times
Re: My 4.2 GQ tends to be a bit "lui"
Hallo Jules.
As jou voertuig n solinoid het wat die "carburator" n bietjie aanstoot sodra jy die aircon aan sit,sal die revs klim.Daardie gedeelte is ook verstelbaar om die hoer toere te bepaal.Brandstof inspuitvoetuie maak gebruik van n "idle control valve",klink ingewikkeld maar werk baie eenvoudig.Die aircon pomp vat krag van die enjin en veroorsaak dat n enjin stadiger idle as hy aan is,dit is hoekom voertuie n luier hulpmiddel het vir wanneer jy idle.
Die konneksie wat jy van praat is waarskynlik die solinoid draad wan die idle "bump"sodra die aircon aan is.
Ek ken ook ongelukkig niemand in daai deel van die werld nie,maar as jy JHB of kaap toe kom met jou kar kan ek jou verwys of dalk self help.
Groete
Frans
As jou voertuig n solinoid het wat die "carburator" n bietjie aanstoot sodra jy die aircon aan sit,sal die revs klim.Daardie gedeelte is ook verstelbaar om die hoer toere te bepaal.Brandstof inspuitvoetuie maak gebruik van n "idle control valve",klink ingewikkeld maar werk baie eenvoudig.Die aircon pomp vat krag van die enjin en veroorsaak dat n enjin stadiger idle as hy aan is,dit is hoekom voertuie n luier hulpmiddel het vir wanneer jy idle.
Die konneksie wat jy van praat is waarskynlik die solinoid draad wan die idle "bump"sodra die aircon aan is.
Ek ken ook ongelukkig niemand in daai deel van die werld nie,maar as jy JHB of kaap toe kom met jou kar kan ek jou verwys of dalk self help.
Groete
Frans
Gu y61 wagon- 6.0L chevy
Gu y61 pickup- 6.2L chevy
Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
Gu y61 pickup- 6.2L chevy
Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
- Jules
- Patrolman 1000+
- Posts: 1641
- Joined: 08 Apr 2009 09:13
- Full Name: Julius
- Nickname: Jules
- Home Town: Rietjiesvlei, Zoeloeland
- Current 4x4: Pathfinder
GQ Patrol - Home Language: AFR
- Has thanked: 94 times
- Been thanked: 76 times
Re: My 4.2 GQ tends to be a bit "lui"
Thanks Frans sal die naweek bietjie my engine besigtig, Gerrit ek het hom na Riaan Coertse by Reginal Auto Electrical gevat hul is naby Delta in Alton. Dit was nadat Johan Pille ( 4.5 Patrol ) so n goeie diens by hul gekry het op sy Patrol dat ek besluit het om my lorrie ook soontoe te vat. Dalk wou Riaan of sy assistent te veel karring om die carburator skoon temaak dat hul die stof en grime wat daar in vas net bietjie dieper in te blaas.
Dalk moet ek hom maar volgende keer na daardie konneksie van jou vat by L&J Motors. Ek is nou eers besig ook om my rims uittesorteer.
Groete
Jules
Dalk moet ek hom maar volgende keer na daardie konneksie van jou vat by L&J Motors. Ek is nou eers besig ook om my rims uittesorteer.
Groete
Jules
Walk by FAITH not by sight
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
-
- Patrolman
- Posts: 545
- Joined: 07 May 2009 09:14
- Full Name: Jacobus William Best
- Nickname: Kosie
- Home Town: MTUNZINI, Zululand coast
- Current 4x4: Land Rover Discovery 3 TDV6
- Home Language: TWEETALIG
Re: My 4.2 GQ tends to be a bit "lui"
Jules , jy sal bietjie in daai Trol moet klim en ry my vriend , as jy dink dit is n juweel ,ag nee sies man, die plek stink !!!Jules wrote: Ek is in Richardsbaai, Kwa Zulu Natal hier in die juweel van Zoeloeland
Dan is Mtunzini seker in paradys
Koos Best(Kosie)Mtunzini Zululand
Land Rover Discovery 3 TDV6
Patrol GU 2003 3.0d GRX (SOLD 2010)
Patrol GQ 1996 4.2d ST(SOLD 2007)
Land Rover Discovery 3 TDV6
Patrol GU 2003 3.0d GRX (SOLD 2010)
Patrol GQ 1996 4.2d ST(SOLD 2007)
- Jules
- Patrolman 1000+
- Posts: 1641
- Joined: 08 Apr 2009 09:13
- Full Name: Julius
- Nickname: Jules
- Home Town: Rietjiesvlei, Zoeloeland
- Current 4x4: Pathfinder
GQ Patrol - Home Language: AFR
- Has thanked: 94 times
- Been thanked: 76 times
Re: My 4.2 GQ tends to be a bit "lui"
More Koos, toe ek daardie comment maak het ek geweet jy gaan erg kapsie maak, jy was seker erg besig dat jy nou eers reply. Ja Mtunzini is n paradys, maar elke ou plekkie is wat jy daarvan maak. So lank as wat ek my SWAMBO'tjie saam met my het is ek in paradys kort net n goeie whiskey of brandewyntjie en die Kaap is weer Hollands
Jy moet my jou Disco kom wys
Jy moet my jou Disco kom wys
Walk by FAITH not by sight
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 2 guests