Ek moet die elektriese venster meganisme op my GQ vervang die ratjie wat die sprocket op en af beweeg het afgebreek en die meganisme is n soliede werkseenheid. Ek is opsoek na n GQ in n skrootwerf sodat ek kan onderhandel vir die part. Laat weet asseblief as jul so ietsie raakloop/sien

Groete
Jules