Page 1 of 1

Turbo manifold afstand van top

Posted: 07 Mar 2020 17:43
by Reenen
Hoe naby kan mens n turbo manifold aan n cylinder head koppel?

Diesel engine
Ek wil n 8mm flat bar manifold bou, met n log type collector, waarop turbo mount.
N paar vragies:

Ek sien baie van die custom manifolds het n lang bar wat vas bout op cylinder heads, met collector pype. As die flat bar aaneen is, maak dit saak dat cylinder head van n ander materiaal is as manifold plaat? Wat van verskillende uitsetting met temp van verskillende metale?

Hoe naby kan die log type collector pyp aan cylinder head wees? Moet dit bv 50mm lang pypies hĂȘ? Of kan ek die log direk op die flat bar sweis, sonder die pypies? As ek dit stadig kan doen sonder warping natuurlik...

Doe boute op head laat toe dat die bar tussen hulle deur gaan in lengte langs. Ek is baie beperk met spasie tussen head en body om groter turbo te fit... so wil turbo sonder kant pypies mount.

Re: Turbo manifold afstand van top

Posted: 08 Mar 2020 19:19
by Reenen
IMG_4854.jpg
IMG_4854.jpg (215.06 KiB) Viewed 5058 times
Kan ek nie net die pype uitgooi en accumulator direk mount nie?

Re: Turbo manifold afstand van top

Posted: 09 Mar 2020 14:57
by Peter Connan
Ek weet nie wat die implikasies op vloei is nie, maar ek sou bekommerd wees oor temperatuur uitsetting. Ek glo nie boiler plate en gietyster se koeffisiente is dieselfde nie. En hoe korter jy die afstand maak hoe erger word die probleem.