Na baie dink en beplanning het ek een Saterdag besluit ek bou dit.
Nou ja dit het heeldag geneem en nie te sleg gelyk nie.Dit het mal geklink en om daai diesel rook te sien in die lug opblaas het net so mal gelyk.
Ek wou nog n flap op die pyp se bek sit soos n trok s'n,maar het dit nooit gedoen nie.
Ek het net die Sondag daarmee gery en Maandag dit weer verander.
Die pyp was net te hard en omdat n diesel is het hy gemors op die kar.Ek het net daar besluit exhaustpype hoort onder na agter.
Ek het die hele exhaust oor gebou die Maandag en Hein (burnco) het die fender reggemaak die vogende dag.Dankie Hein en Dino dat julle my foute ook vinnig remaak.
Nou ja dit was n duur "nice to have" vir n kort tydtjie.
Groete
Frans