
Hi ALMAL
Ek wil graag vra wanneer daar n naweek in die kalender sal oop wees vir n trip in die Baviaanskloof in? Ek en n goeie vriend is van die area en ken n paar unieke plekkies. Sal graag iets wil reel vir ons patrol mense wat dalk n jaarlikse event kan word.
Ek het darm genog ondervinding met sulke reelings so salnlekker wees om te doen aangesien daar so min gebeur hier in die mooi Oos Kaap.
Hoor graag van almal en n datum sal great wees.
Groette
Martin