Page 1 of 1
Zd30 injectorpump vervang met meganiese pomp
Posted: 27 May 2018 19:15
by Reenen
Watter opsies is daar om die zd30 se injectorpump met meganiese pomp te vervang?
Re: Zd30 injectorpump vervang met meganiese pomp
Posted: 27 May 2018 20:16
by Reenen
Hoe verskil die zd30 se pomp van die isuzu 3.0 4jh1 engine se pomp? Al twee het die zexel 109342 in...
Maar die 4jh1 kan mens meganies maak deur bloot die 4jb1 se injectorpump in te sit. Kan mens dan nie die 4jb1 se pomp in n zd30 sit?
Re: Zd30 injectorpump vervang met meganiese pomp
Posted: 27 May 2018 20:48
by Reenen
Selfde pomp. En die conversion vir isuzu is straight forward...
Re: Zd30 injectorpump vervang met meganiese pomp
Posted: 28 May 2018 07:44
by Tinus lotz
Baie interesting kom ons kyk of dit kan werk want dan kan hulle mos lank hou?