Page 1 of 1

De Wildt 28 Desember

Posted: 18 Dec 2009 07:30
by Tjaart
Ek en 'n vriend gaan De Wildt toe die 28ste Desember.

Wie kom saam?

So 10:00 tot 10:30vm. Ek wil graag na Herman se baan gaan kyk. :think: . Ek wil graag The Brave daar deur vat!!Moet mens bespreek? So as ons wil gaan, moet ons betyds bespreek!!

Laat weet my.

Tjaart
0824114060
tjaartjvr@gmail.com

Re: De Wildt 28 Desember

Posted: 18 Dec 2009 08:21
by duckitt
Julle sal dit geniet was al twee keer daar en het lekker gespeel maar vir die trolle is dit maar boring
en n helse vrestrasie vir die ander karre( die teerpad 4x4 en jappies bars maar daar) want hulle kan nie ooral uit nie :rolling: :rolling:
Baie mooi wild ook daar veral agter die koppe
Groete

Re: De Wildt 28 Desember

Posted: 19 Dec 2009 22:04
by ChristoSlang
Tjaart, ek sal sien hoe besig ek daai tyd by die werk is. As ek kans kry join ek julle...

Re: De Wildt 28 Desember

Posted: 20 Dec 2009 15:48
by Tjaart
Great Christo

Sal lekker wees as julle kan saamkom!!!