Ek en 'n vriend gaan De Wildt toe die 28ste Desember.
Wie kom saam?
So 10:00 tot 10:30vm. Ek wil graag na Herman se baan gaan kyk. . Ek wil graag The Brave daar deur vat!!Moet mens bespreek? So as ons wil gaan, moet ons betyds bespreek!!
Julle sal dit geniet was al twee keer daar en het lekker gespeel maar vir die trolle is dit maar boring
en n helse vrestrasie vir die ander karre( die teerpad 4x4 en jappies bars maar daar) want hulle kan nie ooral uit nie
Baie mooi wild ook daar veral agter die koppe
Groete