Voorlopige reelings:
Reelings
Vir die wat wil ons vertrek die 9de na Swaziland.
10 en 11 ry ons die roete noord en suid
12dee vertrek ons weer huistoe
GPS CO's -26.526497, 31.208404
Ons kamp by my broer op sy plaas.
There will be 2 site toilets so that we don' t poooo on his lawn
Water will be supplied
Bring saam:
Eie drank (ook daar beskikbaar te koop natuurlik)
Eie kos
Eie slaapplek en eie vrou
Sal probeer reel vir hout anders koop ons sommer daar
Kamp toegang 1kg biltong vir Kampkommodant

VERY IMPORTANT FOR BORDER PLEASE READ IF YOU ARE TRAVELING WITH KIDS UNDER 18
http://www.dha.gov.za:8086/index.php/st ... -june-2015