Ai ''dis xmas tyd en my Groen Patrol loop nog nie
ons sal maar n rustige kerfees hou in die garage en die bees aan die gaan te kry vir 2018 se by eenkomste
Ok so noudat die smousman my uit getrap het oor my Patrol staan sake soo.....My Patrol loop nou weer in sy 4.5 formaliteid en dankie Frans en vir Tinus (SMOUSMAN) vir die afstand van daai enjin,, hy klink goed en trek sterk met daai 63mm
Viper exhaust agter op
Nou kan ek weer aandag gee aan my volgende verbetering op "Ou Groene"