Hi Tjaart. Goed om jou hier raak te loop. As ek mag vra, hoekom wil jy die discs ruil? het hulle gebuig of is hulle gesluit? As hulle gesluit is kan jy hulle na 'n eng. plek neem en hoor of hulle die discs kan sny, moet net nie onder spec gaan nie. Anders kan jy Matlabas onderdele in Ellisras probeer 0147632478, praat met Jason. Anders bel jy Midas in Ellisras 0147632901, praat met Henk Faber. Hy is 'n groot 4x4 man en gaan uit sy pad om 'n mens te help. Hoop jy kom reg.
Ja, die skywe is afgeslyt. En hulle is te dun om te skim. . Ek het egter op eBay Australie skywe gekry vir R900, vir twee!! Dankie. Ek sal daai manne se nommers bere!!