Page 1 of 2

Haloooooo LOBO

Posted: 05 Nov 2009 23:10
by Kagiso II
aha - dis lekker - maar nog nie heeltemal klaar nie.
Met die dat Agarob op die krukkelys is, en die Terrano in Botswana staan [asemloos] het ek net getroue ou LOBO ommee oor die weg te kom. Die arme ding het bikki soos 'n depressiejare hoenderhok begin lyk - het ek en 'Jerry' [hom sommer van dies traat af opkommandeer] vir ou Lobo onder hande geneem en nou is hy so mooi - ek is sommer van vooraf verlief.
Hom 3 keer politoer vandag. Eers 'swirl remover', toe 'n laag "color match" en laastens 'n goeie invryf "Diamond Guard"
O-ja, die buffer en koeiestamper onder hand geneem en 'n nuwe laag HF "charcoal" gespuit. Sy nuwe Hella's kom ook nog oormore in.
Ek is nou regtig in die mark vir 'n stel vellings vir Lobo - die H/B wiele wat hy nou op het se "offset" is te smal en die wiele skuur as ek ry. (Arries, vellings is Afrikaans vir RIMS !!! :doh: ]

Ek verneem daar is 'n LAUREL 5-spoed ratkas beskikbaar. Gaan more kyk. :woo:
volgende is die suspensie - hy loop erg te laag en met 3-Provinsies het ek paar plekke op die klippe ge 'doef-doef'.
Ben Hur sorteer Saterdag [DV] sy 'dinkprogram' uit]
en dan ... en dan .. dan haal ons al sy roes uit, en maak hom dubbelkajuit ... en [AS ek kan kry, ] vervang die sitplekke met 'n stel uit 'n renault Scenic. :oldtimer: ... die outoppie wil bikki sagter sit, asseblieftog. :wink:
MAUS se Safari d/kap
MAUS se Safari d/kap
lobo voorland.jpg (442.51 KiB) Viewed 2486 times
Lobo - laasweek
Lobo - laasweek
Lobo vooraf.jpg (362.98 KiB) Viewed 2486 times
en soos hy vanaand lyk [askies die slefoonfoto]
en soos hy vanaand lyk [askies die slefoonfoto]
Lobo oorgdoen3.jpg (519.89 KiB) Viewed 2486 times
ander hoek, selfde selfoontjie
ander hoek, selfde selfoontjie
Lobo oorgdoen2.jpg (523.96 KiB) Viewed 2485 times

Re: Haloooooo LOBO

Posted: 06 Nov 2009 07:28
by Tjaart
Dis Asemrowend mooi !!!

Ek soek nou ook 'n GQ. :redface:

Re: Haloooooo LOBO

Posted: 06 Nov 2009 07:31
by Herrie
Mooi so Mac :clap:

Re: Haloooooo LOBO

Posted: 07 Nov 2009 19:35
by JohnBoyZA
:thumbup:

Re: Haloooooo LOBO

Posted: 08 Nov 2009 01:00
by Kagiso II
Pretoria Spring sales in Zeiler Str Pta Waes het Lobo se vere bikki onner hanne gehad v'dag ...
maar nou stamp hy soos 'n delivery lorrie .. di evoorste vere moet weer gedoen word - die ekstra veer is te fris ...
Lobo oorgdoen14.jpg
Lobo oorgdoen14.jpg (206.76 KiB) Viewed 2459 times
Lobo oorgdoen12.jpg
Lobo oorgdoen12.jpg (208.24 KiB) Viewed 2459 times
Lobo oorgdoen11.jpg
Lobo oorgdoen11.jpg (201.36 KiB) Viewed 2459 times

Re: Haloooooo LOBO

Posted: 08 Nov 2009 02:09
by Kagiso II
o-ja, ek het die ou verweerde ligte moes vervang - en al wat ek kon kry wat naaastenby pas - is Golf 1 ligte .. my vrek gesukkel om dit te maak pas .. maar hulle is in. - en die flikkerliggies is darm nou sigbaar.
een van die dae gaan ek die 'fender extensions' [huh ???] dieselfde as die bumper kleur ...
Die prentjies praat self:
Bilnk oog !!!
Bilnk oog !!!
Lobo oorgdoen15.jpg (190.73 KiB) Viewed 2459 times
Lobo oorgdoen16.jpg
Lobo oorgdoen16.jpg (178.41 KiB) Viewed 2459 times
Lobo oorgdoen16.jpg
Lobo oorgdoen16.jpg (178.41 KiB) Viewed 2459 times
hierdie 4 rims is nou te koop - off set nie reg vir ou Lobo - R500 elk [dis 16&quot; .. kom van die Hard Body]<br />OF te ruil ?/
hierdie 4 rims is nou te koop - off set nie reg vir ou Lobo - R500 elk [dis 16" .. kom van die Hard Body]
OF te ruil ?/
lobo susp.jpg (146.62 KiB) Viewed 2459 times
Haai John-boy - kyk hoe sierlik pryk daai PATROL.co.za sticker daar op lobo se &quot;rump&quot;
Haai John-boy - kyk hoe sierlik pryk daai PATROL.co.za sticker daar op lobo se "rump"
Lobo oorgdoen12.jpg (208.24 KiB) Viewed 2459 times
lobo susp3.jpg
lobo susp3.jpg (182.36 KiB) Viewed 2459 times
ek sal op 'n "fotograaf' kursus moet gaan ... :oldtimer:

Re: Haloooooo LOBO

Posted: 19 Jan 2011 22:31
by Kagiso II
Op Stefan se skimp - nog so 'n klompie LOBO fotos ]ag sjym - die arme ouman word ook nie juis afgeneem nie:
lobo 3Prov4.jpg
lobo 3Prov4.jpg (160.32 KiB) Viewed 2419 times
Lobo 3Prov5.jpg
Lobo 3Prov5.jpg (183.83 KiB) Viewed 2419 times
Lobo 3Prov6.jpg
Lobo 3Prov6.jpg (188.92 KiB) Viewed 2419 times
Lobo 3Prov7.jpg
Lobo 3Prov7.jpg (190.61 KiB) Viewed 2419 times

Re: Haloooooo LOBO

Posted: 20 Jan 2011 13:50
by Stefan
Dis mos nou waarvan ek gepraat het!! Baie mooi oom Mac

Re: Haloooooo LOBO

Posted: 22 Jan 2011 08:42
by Diekie
Die ou man lyk sommer weer reg om die jong manne aan te vat,dit is die Patrol natuurlik waarvan ek praat :lol: .Baie mooi oom Mac :thumbup: .

Re: Haloooooo LOBO

Posted: 25 Jan 2011 08:50
by Mammoth
Baie mooi oom Mac.

Hulle maak nie meer sulke taai en betroubare goed nie!!!