Harde Spaarwiel Cover / NL Smart Charger
Posted: 14 Sep 2016 11:30
Ek het n Harde dop /Hard Shell spaarwiel Cover te koop . Aangesien ek nou die groter MT tyres op het pas hy nie meer nie .
Kom van 'n 4.8 GRX 2005 model af . Enige offers ?
Dan het ek ook 'n National Luna SMart charger te koop . Dis net die charger sonder die additionele meter wat wys hoe vol jou battery is
Rede vir verkoop , is besig om n CTEK D250S in te bou vir multi charging . Maak n prys !