
Kom van 'n 4.8 GRX 2005 model af . Enige offers ?

Dan het ek ook 'n National Luna SMart charger te koop . Dis net die charger sonder die additionele meter wat wys hoe vol jou battery is
Rede vir verkoop , is besig om n CTEK D250S in te bou vir multi charging . Maak n prys !
