Hi, ek sien op my e-pos dat 'n ou met 'n Patrol 'n goeie sleepwa tent het wat amper dieselfde is as die sleepwa wat ons het wat jy die boonste gedeelte van die sleepwa oop maak en dit in die tent gebruik as jou dubbel bed en jy kan is die sleepwa loop.
Ek hoop dat hy saam met ons hier is en meer fotos vir ons kan wys - ek sit ons sleepwa se foto ook by.
Attachments
Sleepwa Tent.jpg (256.78 KiB) Viewed 5238 times
Sleepwa Tent_ons.jpg (568.97 KiB) Viewed 5238 times
Herrie op Safari/Patrollie 1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
Ek sal kyk of ek die boek kan koop vandag dat ek die inligting vir jou kan kry want ek soek ook meer inligting van die sleepwa want my seun soek ook so tipe tent.
Herrie op Safari/Patrollie 1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
Herrie wrote:Hi, ek sien op my e-pos dat 'n ou met 'n Patrol 'n goeie sleepwa tent het wat amper dieselfde is as die sleepwa wat ons het wat jy die boonste gedeelte van die sleepwa oop maak en dit in die tent gebruik as jou dubbel bed en jy kan is die sleepwa loop.
Ek hoop dat hy saam met ons hier is en meer fotos vir ons kan wys - ek sit ons sleepwa se foto ook by.
Hier is n stuk oor die Patrol as sleep voertuig, uit die selfde caravan artikel.
Screenshot_2016-05-24-16-30-49.png (2.62 MiB) Viewed 5157 times
Screenshot_2016-05-24-16-31-02.png (2.47 MiB) Viewed 5157 times