Page 1 of 3

2000 Nissan Patrol 4.2 Diesel

Posted: 30 Jan 2016 18:22
by SJC
Wat dink julle van hierdie een:

Diesel 4.2 - Alpine Turbo Conversion
Year: 2000
Mileage: 306k
Manual
Full service history
Iron Man Suspension

http://www.gumtree.co.za/a-cars-bakkies ... 0001711509

Het die verkoper gevra om my meer inligting te stuur..
Wie kan na die voertuig gaan kyk vir my?
Tinus is jy nog in die Kaap? :lol:

Re: 2000 Nissan Patrol 4.2 Diesel

Posted: 30 Jan 2016 18:39
by SJC
Interresting comments on Alpine Turbo's workmanship here: http://patrol4x4.co.za/viewtopic.php?f= ... =20#p37377

Anyone else dealt with them, or seen their conversions?

Re: 2000 Nissan Patrol 4.2 Diesel

Posted: 31 Jan 2016 09:24
by Tinus lotz
Hey dude eks oppad lighawe toe .laat die man die kar vir frans vat dan kan hy vir jou n goeie check doen :thumbup:

Re: 2000 Nissan Patrol 4.2 Diesel

Posted: 31 Jan 2016 09:37
by SJC
Ek wag vir die ou om terug te kom na my toe.
Hy het gesĂȘ hy gaan my bel sodra hy by die huis kom om al my vra te beantwoord. :thumbup:

Re: 2000 Nissan Patrol 4.2 Diesel

Posted: 31 Jan 2016 13:58
by Peter Connan
Alpine het oor die algemeen 'n baie goeie naam, maar hulle slip wel van tyd tot tyd op.

Re: 2000 Nissan Patrol 4.2 Diesel

Posted: 31 Jan 2016 22:04
by SJC
Die voertuig het 'n turbo maar geen intercooler.... :think:

Re: 2000 Nissan Patrol 4.2 Diesel

Posted: 01 Feb 2016 06:22
by Tinus lotz
Fanus die ud 40 ud 35 lorries werk ook so daar is heelwatxengines wat sonder intercoolers rol

Re: 2000 Nissan Patrol 4.2 Diesel

Posted: 01 Feb 2016 06:26
by SJC
Wat se rol speel die intercooler? Help dit maar net om die turbo kouer te laat loop?

Re: 2000 Nissan Patrol 4.2 Diesel

Posted: 01 Feb 2016 06:35
by Peter Connan
Die turbo maak die lug warm, wat dit laat uitsit.

Die intercooler maak die lug weer koud, sodat jy meer daarvan in die enjin kan indruk.

Dit het dus geen direkte effek op die turbo nie, maar laat jou toe om meer krag te maak en hou die EGT's af.

Re: 2000 Nissan Patrol 4.2 Diesel

Posted: 01 Feb 2016 06:46
by SJC
So hierdie tiepe setup is nie nadelig vir die turbo of motor nie? Maar die intercooler het slegs 'n impak op hoe effektief die turbo sal wees (m.a.w. kouer/kompreste lug = beter krag) - is dit korrek?