Manual boost control
Posted: 27 Apr 2009 16:58
Hi Ouens,
Na die waaierband die elektriese hrnas uitgehaal het en dit op sybeurt die ECU se boost control beskadig het het ek baie teleurgesteld die Aus patrol site die naweek geswem om vir 'n oplossing te soek. Groot was my verbasig dat die oplossing sommer 'n algemene verandering is wat hulle aanbring op hulle diesel turbo patrols.
Ek het pas die DAWS klep uit die VSA bestel teen R404.00. Dit teenoor die R15 000.00 vir 'n vervangende ECU uit Japan, ja Japan want Nissan het nie een op die rakke nie, kan dit nie glo nie.
More vaar ek die winkels hier in die Baai in opsoek na 'n boost meter en 'n Pyro EGT sensor/meter. Dit moet gemonteer word voor ek die DAWS kan moteer. Dit sal hopelik gebeur voor die DAWS hier in die land land.
EK sal 'n Foto artiket skryf en pos hier sodra die werk klaar is. Ek glo daar is baie raad en inligting op die Aus site wat ons hier kan gebruik. Hulle het al baie van die probleme opgelos waaroor ons nog net wonder. (gr8 om sulke inligting op die net te kan vind)
Hier is 'n foto van die DAWS klep solank.
PS. is daar 'n goeie turbo diens sentrum in PE? Ek is nuut heir uit die Groot stad Kempton en vind nog my voete hier.