Manual boost control
- SCUBA Patrol
- Senior Member
- Posts: 414
- Joined: 08 Apr 2009 11:15
- Full Name: Phillip Jacobs
- Nickname: Phillip
- Home Town: Cape Town (Stellenbosch)
- Current 4x4: Patrol 2006 3l diesel(die eerste Voetspore een)
- Home Language: Afrikaans
- Location: Cape Town, Stellenbosch (Paradyskloof)
- Has thanked: 31 times
- Been thanked: 32 times
Manual boost control
Hi Ouens,
Na die waaierband die elektriese hrnas uitgehaal het en dit op sybeurt die ECU se boost control beskadig het het ek baie teleurgesteld die Aus patrol site die naweek geswem om vir 'n oplossing te soek. Groot was my verbasig dat die oplossing sommer 'n algemene verandering is wat hulle aanbring op hulle diesel turbo patrols.
Ek het pas die DAWS klep uit die VSA bestel teen R404.00. Dit teenoor die R15 000.00 vir 'n vervangende ECU uit Japan, ja Japan want Nissan het nie een op die rakke nie, kan dit nie glo nie.
More vaar ek die winkels hier in die Baai in opsoek na 'n boost meter en 'n Pyro EGT sensor/meter. Dit moet gemonteer word voor ek die DAWS kan moteer. Dit sal hopelik gebeur voor die DAWS hier in die land land.
EK sal 'n Foto artiket skryf en pos hier sodra die werk klaar is. Ek glo daar is baie raad en inligting op die Aus site wat ons hier kan gebruik. Hulle het al baie van die probleme opgelos waaroor ons nog net wonder. (gr8 om sulke inligting op die net te kan vind)
Hier is 'n foto van die DAWS klep solank.
PS. is daar 'n goeie turbo diens sentrum in PE? Ek is nuut heir uit die Groot stad Kempton en vind nog my voete hier.

- Attachments
-
- DAWS valve.jpg (23.67 KiB) Viewed 3619 times
Phillip
2006 3l with MADMAN
2006 3l with MADMAN
-
- Patrolman
- Posts: 545
- Joined: 07 May 2009 09:14
- Full Name: Jacobus William Best
- Nickname: Kosie
- Home Town: MTUNZINI, Zululand coast
- Current 4x4: Land Rover Discovery 3 TDV6
- Home Language: TWEETALIG
Re: Manual boost control
Hi , hoe het jy die boost gauge geinstalleer , en wats die voordele om n boost gauge te he met die daws valve.?
Hoekom spike" soos hulle se turbo boost?
Dankie
Koos

Koos Best(Kosie)Mtunzini Zululand
Land Rover Discovery 3 TDV6
Patrol GU 2003 3.0d GRX (SOLD 2010)
Patrol GQ 1996 4.2d ST(SOLD 2007)
Land Rover Discovery 3 TDV6
Patrol GU 2003 3.0d GRX (SOLD 2010)
Patrol GQ 1996 4.2d ST(SOLD 2007)
-
- Junior Member
- Posts: 10
- Joined: 07 Jul 2009 09:03
- Full Name: Terven Venter
- Nickname: Terven
- Home Town: Hendrina
- Current 4x4: 2008 Patrol 3.0 DIESEL
- Home Language: Afrikaans
Re: Manual boost control
Waar het jy die Dawes valve bestel? Ek is ook op soek na een,is daar nerens in SA een te kry van die rak af nie??
Baie dankie
Terven
Baie dankie
Terven
- SCUBA Patrol
- Senior Member
- Posts: 414
- Joined: 08 Apr 2009 11:15
- Full Name: Phillip Jacobs
- Nickname: Phillip
- Home Town: Cape Town (Stellenbosch)
- Current 4x4: Patrol 2006 3l diesel(die eerste Voetspore een)
- Home Language: Afrikaans
- Location: Cape Town, Stellenbosch (Paradyskloof)
- Has thanked: 31 times
- Been thanked: 32 times
Re: Manual boost control
Hi Terven,
Die valve kom uit US van A, ja daar waar hulle se "weee can". Hier is die web address: http://www.3barracing.com/product_8.htm
Jy moet die boost op die DAWS valve stel, geen rekenaar kyk nou na jou boost nie, wel dit is as jy dit reg doen. Dit sou my baie geld gespaar het toe die ECU oppak en geen boost deur stuur na die turbo nie. Die ouens by SAC het toe die vacuum vol op die turbo gesit en nou het ek 'n turbo wat seer gekry het omdat hulle nie die kennis oor die turbo het nie, al se hulle wat. Daar is net nie genoeg Nissan Patorls in die land vir hulle om op te werk nie en dit is die probleem. Hulle doen ook nie moeite om Aus toe te gaan vir hulp nie, al weet die Ausies iets van Nissans af ...en ons natuurlik.... wat die SA manne nog van moet leer wat net aan Toys glo!
Moet myne nog monteer maar tussen die werk en trekery is daar nie altyd tyd vir die dinge nie en om dat die Patrol my daaglikse motor ook is, is dit baie moeilik. Moet nog die boost en EGT sensors ook kry om te instaleer so dinge mag dalk nog 'n tydjie neem. Kontak gerus die 3 bar racing ouens hulle help graag van uit USA! (Self die Ausies koop by hulle)

Oja Koos,
Soos ek van die Ausies af verstaan "spike" die boost weens die ECU, daar mag dalk iets met die rekenaar fout wees soos deur Nissan ontwerp. Ek dink net die DAWS valve maak een deel van die motor weer rekenaar vry en so doende kan ek as "bos mechanic" in die veld weer iets aan my kar doen as hy nie wil loop nie.

Terven,
Het jy 'n boost sensor en EGT al op jou voertuig?
Phillip
Het jy 'n boost sensor en EGT al op jou voertuig?
Phillip
Phillip
2006 3l with MADMAN
2006 3l with MADMAN
-
- Patrolman
- Posts: 545
- Joined: 07 May 2009 09:14
- Full Name: Jacobus William Best
- Nickname: Kosie
- Home Town: MTUNZINI, Zululand coast
- Current 4x4: Land Rover Discovery 3 TDV6
- Home Language: TWEETALIG
Re: Manual boost control
Hi Phillip , het jy al die Dawes geinstalleer?
Hoe lank het dit gevat vanaf die VSA?
Hoeveel PSI moet dit gestel word?
Koos
Hoe lank het dit gevat vanaf die VSA?
Hoeveel PSI moet dit gestel word?
Koos
Koos Best(Kosie)Mtunzini Zululand
Land Rover Discovery 3 TDV6
Patrol GU 2003 3.0d GRX (SOLD 2010)
Patrol GQ 1996 4.2d ST(SOLD 2007)
Land Rover Discovery 3 TDV6
Patrol GU 2003 3.0d GRX (SOLD 2010)
Patrol GQ 1996 4.2d ST(SOLD 2007)
- SCUBA Patrol
- Senior Member
- Posts: 414
- Joined: 08 Apr 2009 11:15
- Full Name: Phillip Jacobs
- Nickname: Phillip
- Home Town: Cape Town (Stellenbosch)
- Current 4x4: Patrol 2006 3l diesel(die eerste Voetspore een)
- Home Language: Afrikaans
- Location: Cape Town, Stellenbosch (Paradyskloof)
- Has thanked: 31 times
- Been thanked: 32 times
Re: Manual boost control
Koos,
Nee jong, ek werk te hard om geld te spaar, en nou is dit al Desember en die valve is nog nie in nie. Dit het so 3-4 weke geneem vir die valve om hier uit te kom uit die VSA.
Ek moet nog die boost en EGT meters ook instaleer maar kom net nie daar by uit nie.
Op die Aus Patrol site is goeie atrtikels oor die PSI boost wat uit gesit moet word veral na die instaleering van 'n Dawes valve.
Groete

Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 3 guests