Page 1 of 24
n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 21 Apr 2015 09:36
by Tinus lotz
More manne
Tommie het my sondag aand gebel en gesĂȘ hy gaan die 24 tot 27 ste steptember n trip doen en wil weet wie wil saam kom ....ek sal graag self wil gaan hang net af van kinders se program maar gaan my beste gee om dit te maak . Daar is drie roetes wat hy gaan ry so kom ons hoor wie kan saam kom

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 21 Apr 2015 09:47
by Tinus lotz
Hoe ver is dit vir die cape towm manne ??? Kan julle dit maak?
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 21 Apr 2015 10:04
by Marino4x4
Hi Thinus
Waar is die roetes wat hy wil doen? Boegoeberg?
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 21 Apr 2015 10:26
by Tinus lotz
Ek sal vir tommie vra om gou meer info te laai

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 21 Apr 2015 12:13
by Tinus lotz
Come on cedric.....we need smoke screens so we know where to go.....

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 21 Apr 2015 12:24
by Herrie
You only get a smoke screen when you drive behind a diesel

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 21 Apr 2015 12:30
by offroadbiker
Sal die een moet uitsit, ek loop alweer rond.....
12-20 Sep Botswana en Kgalagadi

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 21 Apr 2015 14:07
by Tommie
Dag Maats.
Ja ons sal kamp by Boegoeberg, maar sal die Soutput, en Waterford roetes gaan ry, ek gaan moontlik die naweek kyk of ons n 3de roete sal kan ry. Kamp plek is so 3ster, en daar is ook net krag van 7die ogend tot 10uur, en dan weer van 5 die middag tot en met 10uur die aand. Ons kamp langs die Oranje rivier. Kostes is R100 volwassene en R50 n kind,onder 12. Dit was die laaste kostes gewees, glo nie dat dit sommer sal opgaan nie. Die roetes is baja lekker met "escape routes" vir die wat nie kan uitkom nie. Magtig waarvan praat ekke tog nou, die is mos die Patrol Forum, ons ken nie van "escape routes" nie. Indien enige iemand nog inligting soek vra maar. Dit is omtrent so 710km vanaf PTA.
Groete
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 21 Apr 2015 23:14
by Tinus lotz
Nee maar mooi ek is in.....ek dink dit gaan great wees

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 26 Apr 2015 09:58
by Tinus lotz
Ok kom ons begin n lysie
Tommie
Tinus
Joshj
Michael
Marino ?