Page 1 of 1

Coil springs for sale

Posted: 18 Sep 2014 09:39
by pdasilva
2009 Patrol front and rear coil springs for sale. R1500

Contact Paul 082 448 1075

Re: Coil springs for sale

Posted: 18 Sep 2014 13:49
by Stefan
Hi Paul,

Are they the original 4.8 coils? i.e. the ones that were in the vehicle when you bought it?

Re: Coil springs for sale

Posted: 18 Sep 2014 20:53
by pdasilva
Yes these are the original OEM ones.

Re: Coil springs for sale

Posted: 22 Sep 2014 09:18
by offroadbiker
SOLD!!! - as Mr Lotz and oompie convinced me this would be the right route to follow.....

If not - guess who will have some explaining to do :oldtimer:

At this price I can then sommer replace the two perished airbags as well so all in all makes sence QQQ

Re: Coil springs for sale

Posted: 22 Sep 2014 10:52
by Kagiso II
GREAT -- jy salli spyt wees nie Dirk [soos anner ouw2ense skruiwf .. djy saali spuit wiessie]
Soos Marnus se-- maak seker LINKS kom by LINKS en moenie voor en agter verwar nie
OMDAT die 4,8 se vere vir groter gewig as OME ontwerp is, sal jou GQ moontlik bikki oorhang na eenkant .. MOENIE worri daaroor nie .. Laai hom swaar en RY hom
Lugsakkies ??? ek weet NIX van daai grĂȘnd goeters af nie..

Gister my woorde teruiggetrek oor die EFS op die PRADO ... ek het n yskassi in Bredell gaan afgee wat moet Sendingveldt diens gaan doen .. oppad terug vergeet ek van doe moeder vanne maaaaaaaaa se wal wat in die een kruising aangebring is .. laat vlieg ek daai Prado @ 100 kpu oor n 30 kpu wal .. seker 15 meter luglangs en die Toy het net grond geavt enm voort gesnel .. NIKS NIKS maar nix eens deurgestamp nie .. Toe is k bly vir daai EFS
Jy sal dieselle kan doen met jou GQ wanner die 4,8 vere op is en die lugsakkies op ,7 bar QQQ