Ermelo 4X4 Dag - 13 Sept 2014.
Posted: 10 Sep 2014 09:28
Hi Almal,
Net so n vinnige een!!! Ons gaan nou Saterdag die 13de September by Ermelo speel. Daar is n dag gereel deur EXE 4X4 (?). Was nog nooit daar nie en ken ook nie die plek en mense nie, het met van die manne gepraat wat dit reel en dit klink na n lekker dag. Ons gaan 3 Patrols wees, ek, my seun met sy nuwe Patrol (Dawid Junior) en my swaer - hy kry hopelik sy 4.5 more oggend
Ons gaan sommer daar kamp ook vir die naweek, baie basic maar krag en klein ablusie blok.
Hoe lyk dit, nog mense in die omgewing wat die event ken / van weet en wat ook gaan ry? Sal lekker wees om almal te ontmoet en n koue een te deel
Groete.