Ermelo 4X4 Dag - 13 Sept 2014.

Planning a get together (GTG), trip or competition?
Post Reply
User avatar
DawidT
Senior Member
Senior Member
Posts: 302
Joined: 29 Jul 2011 08:17
Full Name: Dawid Taljaard
Nickname: Dawid
Home Town: Witbank
Current 4x4: 2010 Nissan Patrol 4800 GRX,
Nissan Patrol 4.2l GQ
Volkswagen Caravelle 4 Motion
2018 Toyota Landcruiser V8 DC
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 5 times
Been thanked: 30 times

Ermelo 4X4 Dag - 13 Sept 2014.

Post by DawidT »

Hi Almal,

Net so n vinnige een!!! Ons gaan nou Saterdag die 13de September by Ermelo speel. Daar is n dag gereel deur EXE 4X4 (?). Was nog nooit daar nie en ken ook nie die plek en mense nie, het met van die manne gepraat wat dit reel en dit klink na n lekker dag. Ons gaan 3 Patrols wees, ek, my seun met sy nuwe Patrol (Dawid Junior) en my swaer - hy kry hopelik sy 4.5 more oggend :clap: Ons gaan sommer daar kamp ook vir die naweek, baie basic maar krag en klein ablusie blok.

Hoe lyk dit, nog mense in die omgewing wat die event ken / van weet en wat ook gaan ry? Sal lekker wees om almal te ontmoet en n koue een te deel :thumbup:

Groete.
User avatar
Tinus lotz
Moderator
Posts: 7590
Joined: 29 Aug 2010 13:07
Full Name: Tinus lotz
Nickname: Tinus lotz
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005

Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 802 times
Been thanked: 562 times

Re: Ermelo 4X4 Dag - 13 Sept 2014.

Post by Tinus lotz »

Ag krisis ....klaar besig sou nice gewees het :thumbup:
Post Reply

Return to “29. Events”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 2 guests