Cylinder Head

Engines and Engine Systems
User avatar
smi01466
Junior Member
Junior Member
Posts: 11
Joined: 21 Aug 2013 21:24
Full Name: Gerhard Smith
Nickname: Gerhard
Home Town: Middelburg
Current 4x4: Nissan Patrol 4.5 GRX
Home Language: Afrikaans

Cylinder Head

Post by smi01466 »

Goeie naand aan al die Patrollers. Kan iemand my dalk help asb. Ek is opsoek na 'n cylinder head vir 2000 Patrol 4.5 GRX. En dalk aditionele raad wanneer ek hom gaan vervang. Groete Gerhard 0836318775
User avatar
Tinus lotz
Moderator
Posts: 7590
Joined: 29 Aug 2010 13:07
Full Name: Tinus lotz
Nickname: Tinus lotz
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005

Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 802 times
Been thanked: 562 times

Re: Cylinder Head

Post by Tinus lotz »

Ek dink dawid volskenk het een gee hom n lui
User avatar
smi01466
Junior Member
Junior Member
Posts: 11
Joined: 21 Aug 2013 21:24
Full Name: Gerhard Smith
Nickname: Gerhard
Home Town: Middelburg
Current 4x4: Nissan Patrol 4.5 GRX
Home Language: Afrikaans

Re: Cylinder Head

Post by smi01466 »

Dankie Tinus. Ek kry nie sy kontak besonderhede op die forum nie. Kan jy dalk help?
User avatar
Tinus lotz
Moderator
Posts: 7590
Joined: 29 Aug 2010 13:07
Full Name: Tinus lotz
Nickname: Tinus lotz
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005

Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 802 times
Been thanked: 562 times

Re: Cylinder Head

Post by Tinus lotz »

Sal vanaand as ek tuis is vir jou stuur
User avatar
Tinus lotz
Moderator
Posts: 7590
Joined: 29 Aug 2010 13:07
Full Name: Tinus lotz
Nickname: Tinus lotz
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005

Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 802 times
Been thanked: 562 times

Re: Cylinder Head

Post by Tinus lotz »

+27 83 499 1588 dawid volskenk ek het hom gebel hy het een
User avatar
Tinus lotz
Moderator
Posts: 7590
Joined: 29 Aug 2010 13:07
Full Name: Tinus lotz
Nickname: Tinus lotz
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005

Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 802 times
Been thanked: 562 times

Re: Cylinder Head

Post by Tinus lotz »

Gerhard jy moet mooi kyk hoekom daai head gegaan het.n paar manne het al probleme met viscus couplings gehad. Asook die plek langs die olie verkoeler waar die water moet ingaan wat blok . Hoe lyk jou verkoeler? Daar is n paar goed wat begin pla op daai motors maar as jy hulle uitsort is hy weer reg vir nog 400 000 kyk ook na die heater pype agter die motor .
User avatar
smi01466
Junior Member
Junior Member
Posts: 11
Joined: 21 Aug 2013 21:24
Full Name: Gerhard Smith
Nickname: Gerhard
Home Town: Middelburg
Current 4x4: Nissan Patrol 4.5 GRX
Home Language: Afrikaans

Re: Cylinder Head

Post by smi01466 »

Baie dankie Tinus. Ek het David gebel. Hy sal my laat weet as die head klaar gedruk toets is. Ja, ek is maar aan die slaap gevang met die Patrol. Ek glo ek het hom met die probleem gekoop. Aanvanklik het alles in order gelyk maar die eerste keer wat ek gesleep het het ek onraad vermoed. Dit is 'n lieflike voertuig maar ai..... die brandstof!! Ek sien jy is baie aktief op die forum, dalk kan jy(of iemand anders) my raad gee oor 'n paar ander issues ook.

Die Patrol sukkel om my Offroad wa te sleep. Ek glo dit hou verband met die top wat gekraak is.
Wanneer ek teen helling opry kry ek so warm olie reuk in voertuig. Dit gaan ook gepaard met asof die voertuig sukkel op te trek. Die sukkel om te trek ervaar ek soms op gelyk pad ook. Is bo genoemde dalk my clutch wat gly (Ek verbeel my tog dat die revs so klein bietjie verskil in so situasie maar kan nie met sekerheid sê nie)

Die Dash cluster wat ophang of freeze met kere. Ek het nou al gesien 'n paar manne kla oor dieselfd probleem maar het nog nie 'n oplossing gesien nie. Iemand het nou onlangs vir my gesê dis 'n IC wat nie genoeg verkoeling kry nie. Weet jy dalk van so iets.

Ek is bietjie skrikkerig om die dash af te haal.

Dankie vir die raad wat julle manne sover gedeel het.

Groete
User avatar
Peter Connan
Moderator
Posts: 6137
Joined: 10 Sep 2010 07:21
Full Name: Peter Connan
Nickname: Piet
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 1125 times
Been thanked: 1036 times

Re: Cylinder Head

Post by Peter Connan »

Gebrek aan krag met die 4.5 is gewoonlik 'n teken van petrolpomp wat besig is om te vrek.

Dash cluster is amper sekerlik swak kontak iewers, heel moontlik met 'n aard-draad.

koppelaar wat gly behoort nie na olie te ruik nie, maar kyk of daar dalk 'n olielek by die koppleaar is?
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
User avatar
Tinus lotz
Moderator
Posts: 7590
Joined: 29 Aug 2010 13:07
Full Name: Tinus lotz
Nickname: Tinus lotz
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005

Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 802 times
Been thanked: 562 times

Re: Cylinder Head

Post by Tinus lotz »

Kyk ek hou maar met baie van nonsens praat met mense wat soos ek dink. .... :lol:
As ek vir jou goeie raad kan gee praat met graham cumming
Hy is in valhalla hy werk van sy huis af maar daai man verstaan patrollies. .....veral die 4.5 hy ry self een daar is n rede hoekom die top gebreek het miskien daai water port lanks die olie cooler wat geblok is ......
Hy het al die toerusting om jou kar een honderd persent te toets ens baie van die 4.5 voertuie wat daar kom se throttle posisioning sensors is gestel dat die kar net 50% krag gee al trap jy die brandstof plat
Verder moet jou brandstof druk 2.2bar konstant wees as dit nie daar bly nie gaan jy moeilikheid kry ....hy het spaar pompe ens om dit vir jou te toets en al die scantools om die kar te lees
Ek stel voor jy maak n draai laat hy die kar deurgaan en vir jou se wat hy dink ens miksien verbaas die patrol jou as alles reg werk ....
Vra maar die ander manne nadat graham hulle patrols onder hande gehad het.....die man verstaan hulle
User avatar
Jorrie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2185
Joined: 21 Jun 2011 18:55
Full Name: Jacobus Jordaan
Nickname: Jorrie
Home Town: Pretoria
Current 4x4: 1998 Nissan Patrol 4500 GRX (now in Benji's hands), 2019 Zook Gen 4, 2011 4.8 GRX Patrol Adventure 60
Home Language: English/Afrikaans
Location: Pretoria
Has thanked: 184 times
Been thanked: 165 times

Re: Cylinder Head

Post by Jorrie »

Gerhard
Ek sien jy is in Middelburg.
Doen maar die moeite en kry jou Trollie by Graham Cumming. Jy sal nie spyt wees nie.
Jorrie
1998 4500 GRX (Benji)
2011 4800 GRX Adventure 60 (Jorrie)
2011 Jimny Sold (Benji)
2 x 2019 Jimnies (1 x Lizzybean69, 1 x Jorrie)
Post Reply

Return to “09. Engines”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest