Wobble on left rear wheel GQ
Posted: 09 Apr 2014 21:15
Hi everyone
Een van my vriende hier innie Baai het vandag voor my gery met sy GQ singlecab bakkie, sy linker agterwiel wobble , hy kom toe net van TWT waar hul die wiele gebalanseer het , hy het BFG MK2 Muddies op nog redelik nuut en hy het nie standard Patrol rims op nie maar aftermarket rims.
Dit is 15duim 10j rims, en die bande het seker so 50000km op
Die vraag wat kan oorsaak wees dat net een wiel n wobble het ?
Shalom