Paul Greeff (pgreeff)
-
- Senior Member
- Posts: 187
- Joined: 05 Apr 2014 20:51
- Full Name: Paul Greeff
- Nickname: Paul
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: 2004 Nissan Patrol 4.8
2006 Nissan Hardbody 2.4 D/C 4x4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 24 times
- Been thanked: 56 times
Paul Greeff (pgreeff)
2. Birthday and Age: 18 April 1978 - age 36
3. Town and Country of residence: Centurion, South-Africa
4. Home Language: Afrikaans
5. Occupation/Business: IT / Engineer
6. Family status: Married
7. Membership - Other 4X4 Clubs and Forums: 4x4community
8. Current 4x4: 2006 Nissan Hardbody 2.4 D/C 4x4
9. Current Mods: Continental Grabber A/T 265/70/R16, Wildcat branches, 57 cm Freeflow, Unichip
10. Mods on wish list: Suspension lift
11. Vehicle on wish list: 90's Patrol
12. Previous 4x4's: None
13. Last 3 offroad or overland destinations: Namibia, Botswana, Lesotho
14. Your favourite destination: Namibia
15. Other hobbies: Fishing, electronics, radio comms
16. GPSr and Map Data used: NA
17. Rate your 4X4 and overlanding experience: Intermediate
18. Online Photo Site: NA
19. Photos of you and your Vehicle:
Hi
Since a young man I've loved the 90s shape Patrols, and the growl of the 4.2 V6 engine. Later, I learnt of the more practical aspects of the Patrol, awesome articulation, over engineered mechanics and the comfortable driving experience.
This last week an add on gumtree caught my attention and reignited my desire for a Patrol so I started hunting against my better judgement. This forum isn't helping either as everyone here seems to be of the opinion, "bite the bullet, close your eyes and swipe for the fuel as it is worth it."
I look forward to sharing some of your experiences and hopefully be in a position to make a calculated decision - Perhaps we can even come up with a winning argument to convince my wife.
Regards
Paul
2004 Nissan Patrol 4.8
2006 Nissan Hardbody 2.4 D/C 4x4
2006 Nissan Hardbody 2.4 D/C 4x4
- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7590
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 802 times
- Been thanked: 562 times
- Aries66
- Senior Member
- Posts: 236
- Joined: 08 Apr 2009 12:19
- Full Name: Louis Naude
- Nickname: Aries66
- Home Town: Pretoria, Sinoville
- Current 4x4: 2000 Patrol 4.2 TD
2011 Navara 3.0V6 V9X - Home Language: Afrikaans
- Location: Pretoria, Sinoville
- Been thanked: 3 times
Re: Paul Greeff (pgreeff)
Paul
Welkom op die forum. Het self ook opgradeer van Hardbody na Patrol ek glo dit die pad van Vooruitgang.
Die enigste probleem is as jy daai sport bereik het is daar niks beter voorentoe nie.
Groete
Louis
Welkom op die forum. Het self ook opgradeer van Hardbody na Patrol ek glo dit die pad van Vooruitgang.
Die enigste probleem is as jy daai sport bereik het is daar niks beter voorentoe nie.
Groete
Louis
-
- Senior Member
- Posts: 187
- Joined: 05 Apr 2014 20:51
- Full Name: Paul Greeff
- Nickname: Paul
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: 2004 Nissan Patrol 4.8
2006 Nissan Hardbody 2.4 D/C 4x4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 24 times
- Been thanked: 56 times
Re: Paul Greeff (pgreeff)
My stapelvoedsel, lyk of mens tog ordentlike bargains kry. Vir R30k sal ek allie pad smile. Ek sal die pryse bietjie dophou en sien waarna my hart swaai.
Dankie vir die verwelkoming.
Dankie vir die verwelkoming.
2004 Nissan Patrol 4.8
2006 Nissan Hardbody 2.4 D/C 4x4
2006 Nissan Hardbody 2.4 D/C 4x4
- Herrie
- Patrolman 1000+
- Posts: 2999
- Joined: 08 Apr 2009 07:17
- Full Name: Kobus Pienaar
- Nickname: Herrie
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari - Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 55 times
- Been thanked: 94 times
Re: Paul Greeff (pgreeff)
Baie welkom Paul!!
Wil jy Saterdag - 12 April - by Base 4 saam met ons die Bridgestone 4x4 Club Challenge doen?

Wil jy Saterdag - 12 April - by Base 4 saam met ons die Bridgestone 4x4 Club Challenge doen?
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
- offroadbiker
- Moderator
- Posts: 2859
- Joined: 25 Jul 2012 08:36
- Full Name: Dirk de Clerk
- Nickname: ORB
- Home Town: Krugersdorp
- Current 4x4: Patrol GQ 4.2 ST
- Home Language: Afrikaans/English
- Location: Krugersdorp
- Has thanked: 189 times
- Been thanked: 270 times
Re: Paul Greeff (pgreeff)
Welkom
Geniet die "soek" dis altyd lekker om te kyk vir 'n -nuwe- ryding.

Geniet die "soek" dis altyd lekker om te kyk vir 'n -nuwe- ryding.
Dirk
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
- Peter Connan
- Moderator
- Posts: 6137
- Joined: 10 Sep 2010 07:21
- Full Name: Peter Connan
- Nickname: Piet
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
- Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 1125 times
- Been thanked: 1036 times
Re: Paul Greeff (pgreeff)
Welkom
Watse brandstof-verbruik kry jy uit jou 2.4?
Watse brandstof-verbruik kry jy uit jou 2.4?
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
-
- Senior Member
- Posts: 187
- Joined: 05 Apr 2014 20:51
- Full Name: Paul Greeff
- Nickname: Paul
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: 2004 Nissan Patrol 4.8
2006 Nissan Hardbody 2.4 D/C 4x4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 24 times
- Been thanked: 56 times
Re: Paul Greeff (pgreeff)
Hi Peter
Dankie vir die verwelkoming.
Ek kry so 7 km/l op die bakkie met die groter tekkies. Op die standaard 245/70/R16s was dit 7.5. Dit wissel min of ek stad of oop pad ry. Die slegste wat ek gehad het was 6 km/l gemiddeld badplaas toe en terug met 'n Jurgens Penta, ek het 'n ligte voet. Voor die stage 1 was dit baie erger. Met 'n Patrol gaan dit seker baie goed lyk.
Herrie, ek wil so graag maar ek kan nie die Bridgestone 4x4 Club Challenge bywoon nie - Dankie vir die uitnodiging. Sover sukkel ek nog om tyd te maak vir Rust de Winter einde van die maand, maar ek gaan hard probeer...

- Jorrie
- Patrolman 1000+
- Posts: 2185
- Joined: 21 Jun 2011 18:55
- Full Name: Jacobus Jordaan
- Nickname: Jorrie
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: 1998 Nissan Patrol 4500 GRX (now in Benji's hands), 2019 Zook Gen 4, 2011 4.8 GRX Patrol Adventure 60
- Home Language: English/Afrikaans
- Location: Pretoria
- Has thanked: 184 times
- Been thanked: 165 times
Re: Paul Greeff (pgreeff)
Welkom by ons Paul.
Jorrie
1998 4500 GRX (Benji)
2011 4800 GRX Adventure 60 (Jorrie)
2011 Jimny Sold (Benji)
2 x 2019 Jimnies (1 x Lizzybean69, 1 x Jorrie)
1998 4500 GRX (Benji)
2011 4800 GRX Adventure 60 (Jorrie)
2011 Jimny Sold (Benji)
2 x 2019 Jimnies (1 x Lizzybean69, 1 x Jorrie)
- Peter Connan
- Moderator
- Posts: 6137
- Joined: 10 Sep 2010 07:21
- Full Name: Peter Connan
- Nickname: Piet
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
- Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 1125 times
- Been thanked: 1036 times
Re: Paul Greeff (pgreeff)
Paul, Jules kry omtrent daai selfde syfers uit sy GQ 4.2.
Die res van ons wonder nog almal hoe hy dit regkry, maar as jy 'n ligte voet het behoort jou brandstofverbruik nie meer as 1-1.5km/l te verswak nie?
Die res van ons wonder nog almal hoe hy dit regkry, maar as jy 'n ligte voet het behoort jou brandstofverbruik nie meer as 1-1.5km/l te verswak nie?
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 2 guests