Boost Sensor Installed

Bullbars, roof racks, suspensions and other accessories relating to vehicle performance
User avatar
Pieter du Toit
Patrolman
Patrolman
Posts: 762
Joined: 06 May 2009 15:04
Full Name: Pieter Joubert du Toit
Nickname: PJ of ook Whitey
Home Town: Welgemoed
Current 4x4: 2002 Nissan Patrol GRX TD42T CONVERSION
Home Language: Afrikaans
Location: Cape Town
Been thanked: 6 times

Boost Sensor Installed

Post by Pieter du Toit »

I had the Boost sensor compatible with the EMS 2 monitoring system installed (once again thank you to Frans Fourie). The EMS 2 monitor is an expensive monitor - but the options the monitor offers for various monitoring aspects is incredible. The boost installation was pretty simple and the sensor (vdo type) connects with two wires - one ground and one wire to the monitor - and it works very nice!!! This is what it looks like:

The monitor inside the car
Image

The monitor up close
Image

The VDO Boost Sensor installation (bought from control instruments in Epping)
Image

The VDO Sensor up close
Image

Currently I monitor the follow functionality from one monitor:

Battery voltage meter with a high and low alarm setting
Vehicle running hours
EGT Degrees with a high alarm @ 750 degrees
Boost with a high alarm @ 1.2 bar
Pitch and Roll
Artificial Horizon

The monitor allows you to either page through each screen yourself or automatically display each screen with a time setting from 1 sec up to 60 sec per screen. Other functionality on the monitor still available:

Oil Pressure
Coolant level allowing for off road purposes
Auxillary realay for switching on a fan or something similar.

I will post photos later of each screen display - but it is a nice all in one monitor if you going to use the functionality of it. :thumbup:
Pieter du Toit
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
KOOS BEST
Patrolman
Patrolman
Posts: 545
Joined: 07 May 2009 09:14
Full Name: Jacobus William Best
Nickname: Kosie
Home Town: MTUNZINI, Zululand coast
Current 4x4: Land Rover Discovery 3 TDV6
Home Language: TWEETALIG

Re: Boost Sensor Installed

Post by KOOS BEST »

Baie mooi, Pieter dit is die belangrikste meter(EGT EN BOOST) wat mens in enige Diesel enjin voertuig moet installeer.
Het julle slegs die pyp vanaf die intercooler geboor en drrad gesny vir die sender eenheid?
Magtig slaap jy nie , ek sien jy was 2uur vanoogend op.
Koos
Koos Best(Kosie)Mtunzini Zululand
Land Rover Discovery 3 TDV6
Patrol GU 2003 3.0d GRX (SOLD 2010)
Patrol GQ 1996 4.2d ST(SOLD 2007)
User avatar
Saltman
Moderator
Posts: 281
Joined: 04 Apr 2009 16:03
Full Name: Herbie Hellstrom
Nickname: Saltman
Home Town: Durbanville, Western Cape
Current 4x4: Land Rover Discovery Series 3 TDV6 Auto
Land Rover Discovery Series 1 Tdi.
Land Rover Discovery Series II Td5
Home Language: Afrikaans / English / German
Location: Durbanville, Western Cape

Re: Boost Sensor Installed

Post by Saltman »

Kerels

Ek is nou so bekommerd, ek sal nou dadelik moet gaan kyk waar pas ek die 4.8 se boost sensor ... O julle meen ek sal eers 'n turbo en intercooler moet insit ... :lol:

Nee kyk, as daai uitlaat temperature nie reg is, dan is dit enige diesel se einde!

En moenie die coolant level monitor se waarde onderskat nie - my Disco het 'n tantrum gegooi en sy head gasket geblaas. Die disco het 'n EMS 1 op.
Dit het so vinnig gebeur dat teen die tyd dat die masjien sy druk in die water circuit oorgedra het en die heater se waterpyp afgeskiet het en al die verkoelingswater daar uiteloop het - onthou my waterpomp het nog lekker saamgehardloop - toe het die EMS eers gereageer op 'n low level alarm en die EMS se temp het net daarna gereageer met 'n alarm.
Die voertuig se temp meter op die dashboard het toe nog nie eers 'n temp verskil geregistreer nie! Dit was klaar te laat en ek moes die kop oorbou!
Duur les, so leer maar die pilots se mantra: "TRUST YOUR INSTRUMENTS".

Lekker dag
Saltman:
One foot in Land Rover land and one foot in Patrol land and the sensitive bits are hanging in the salty sea in between!
User avatar
Pieter du Toit
Patrolman
Patrolman
Posts: 762
Joined: 06 May 2009 15:04
Full Name: Pieter Joubert du Toit
Nickname: PJ of ook Whitey
Home Town: Welgemoed
Current 4x4: 2002 Nissan Patrol GRX TD42T CONVERSION
Home Language: Afrikaans
Location: Cape Town
Been thanked: 6 times

Re: Boost Sensor Installed

Post by Pieter du Toit »

Hello Koos,

Nee jong as ek op n "mission" is dan pla tyd my nie - het 03h00 eers in die bed geklim!!! :lol:

Dis reg - ons het net n gat in die pyp van die intercooler af geboor en draad gesny vir die VDO sensor - die sensor gegrond op die enjin blok en die ander draad deurgetrek monitor toe, opgekoppel en walla - job done!!! :thumbup:
Pieter du Toit
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
User avatar
Pieter du Toit
Patrolman
Patrolman
Posts: 762
Joined: 06 May 2009 15:04
Full Name: Pieter Joubert du Toit
Nickname: PJ of ook Whitey
Home Town: Welgemoed
Current 4x4: 2002 Nissan Patrol GRX TD42T CONVERSION
Home Language: Afrikaans
Location: Cape Town
Been thanked: 6 times

Re: Boost Sensor Installed

Post by Pieter du Toit »

Duur les, so leer maar die pilots se mantra: "TRUST YOUR INSTRUMENTS".
:thumbup:

VERY TRUE WORDS THOSE - PILOT'S LIFE MOST TIMES DEPEND ONLY ON INSTRUMENTS!! :salute: :salute:
Pieter du Toit
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
User avatar
ChristoSlang
Patrolman
Patrolman
Posts: 894
Joined: 07 Apr 2009 16:54
Full Name: Christo van Rensburg
Nickname: ChristoSlang
Home Town: Pretoria, ZA
Current 4x4: Nissan 4.2 GL Patrol
Home Language: Afrikaans
Location: Garsfontein, Pretoria
Has thanked: 27 times
Been thanked: 136 times

Re: Boost Sensor Installed

Post by ChristoSlang »

Pieter, ek het 'n EMS 1 in my Patrol en daai ding is voorwaar wonderlik! Dit is ook baie handig dat hy die senders se maksimum lesings stoor vir vinnige naslaan (dan sien jy daai 90 grade helling was toe eintlik net 37 grade!).

Myne meet ook die "coolant temperature" (via 'n VDO sender wat perfek inskroef in 'n bestaande opening bo-op die termostaat housing), "coolant level" (baie maklik om te doen, verg nie eens 'n sender nie) en "oil pressure" (via 'n 5 bar VDO sender, asook die kar se bestaande oliedruk skakelaar). Ek wag nog vir die ouens om my te laat weet wanneer hulle eendag die sump adapter vir ons karre inkry sodat die ding olie temperatuur ook kan meet :thumbup:

Jy kan ook jou bestaande oliedruk skakelaar gebruik saam met die EMS 2, dan het jy 'n backup monitor (met alarm & LED) ingeval jou oliedrukliggie op die dash onwetend die gees sou gee. Omdat die EMS sensors net een pressure input kan hanteer kom ek maar vir eers klaar sonder die turbo boost - sal dalk later 'n aparte meter insit. Soos die EMS ouens opgemerk het: "A turbo failure is irritating, but an oil-pressure failure is expensive!" :bomb:

PS: Myne se relay output skakel die intercooler fan outomaties aan & af wanneer die enjin warm begin kry, 'n beter plan as die skakelaar op die dash soos eers die geval was...
Christo (the snake man)
1998 4.2 GL Patrol (Chuck Norris)
2007 350Z twin-turbo coupe (Batmobile)
Image
JG Shields
Patrolman
Patrolman
Posts: 789
Joined: 18 Aug 2009 14:52
Full Name: JG Shields
Nickname: JG
Home Town: Pretoria
Current 4x4: Toyota Land Cruiser 105 GX 4500 EFi
Home Language: Afrikaans
Location: Pretoria

Re: Boost Sensor Installed

Post by JG Shields »

Nou weet ek waarom ek op hierdie forum afgekom het. Pieter, help my asb.

Ek aanvaar die bestaande "Boost Sensor" is nie betroubaar nie, daarom die vervanging met 'n ander een. Twee vrae:

1. Het iemand al probleme met die bestaande sensor gehad en wat is die simptome? Ek het myne al meer as een keer vervang en ek vermoed ek het steeds 'n probleem.
2. Toe jy jou eie sensor installeer het, wat het jy met die oorspronklike een gedoen? Net daar gelaat? Afgeblok?

Ek sien ook heelwat geselsies oor die MAF sensor op die forum. Ek het ook al self sensors uit Auz gekoop vir 'n 10e van die SA prys en baie vinner afgelewer as wat Nissan dit in SA vir my kan kry. Ek het ook al my ou MAF met "Carb Cleaner" skoongespuit sonder om die plaatjie aan te raak. Puik resultate!!!
Patrol fan!
KOOS BEST
Patrolman
Patrolman
Posts: 545
Joined: 07 May 2009 09:14
Full Name: Jacobus William Best
Nickname: Kosie
Home Town: MTUNZINI, Zululand coast
Current 4x4: Land Rover Discovery 3 TDV6
Home Language: TWEETALIG

Re: Boost Sensor Installed

Post by KOOS BEST »

JG , jou voertuig kom nie met n Boost Pressure Gauge uit nie. Daar is geen meter waarop jy dit kan lees nie, slegs jou ECU sal n abnormale probleem aandui deur die enjin fout liggie op die paneelbord. As jy se jy het die sensor vervang praat jy , eks onder korreksie hier van iets anders ek dink.

JG, graag wil ek by jou verneem wat se simptone het jou voertuig gehad met die foutiewe AFM?
Koos Best(Kosie)Mtunzini Zululand
Land Rover Discovery 3 TDV6
Patrol GU 2003 3.0d GRX (SOLD 2010)
Patrol GQ 1996 4.2d ST(SOLD 2007)
User avatar
Pieter du Toit
Patrolman
Patrolman
Posts: 762
Joined: 06 May 2009 15:04
Full Name: Pieter Joubert du Toit
Nickname: PJ of ook Whitey
Home Town: Welgemoed
Current 4x4: 2002 Nissan Patrol GRX TD42T CONVERSION
Home Language: Afrikaans
Location: Cape Town
Been thanked: 6 times

Re: Boost Sensor Installed

Post by Pieter du Toit »

JG wrote,
Ek aanvaar die bestaande "Boost Sensor" is nie betroubaar nie, daarom die vervanging met 'n ander een.
JG soos Koos uitgewys het geen voertuig kom standaard met n boost sensor nie - dis n "aftermaket" installasie wat ons self doen. Ek (Frans Fourie) het n gat in my pyp van die intercooler afgeboor - draad gesny en toe n boost sensor daarin geskroef wat nou aan die EMS monitor binne in die voertuig gekoppel is (Kyk na die fotos in die post). Jy hoer nie die "fancy" EMS monitor in te sit nie en kan net n gewone VDO Boost Meter ook insit - dit hang als af van wat jy graag wil monitor.

Ek weet ook nie watter sensor jy vervang het nie maar dit kan nie n boost sensor gewees het nie - tensy jy die voertuig 2de hands gekoop het en die vorige eienaar alreeds een in gesit het.

Help dit??? :think:
Last edited by Pieter du Toit on 28 Aug 2009 16:33, edited 1 time in total.
Pieter du Toit
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
User avatar
Pieter du Toit
Patrolman
Patrolman
Posts: 762
Joined: 06 May 2009 15:04
Full Name: Pieter Joubert du Toit
Nickname: PJ of ook Whitey
Home Town: Welgemoed
Current 4x4: 2002 Nissan Patrol GRX TD42T CONVERSION
Home Language: Afrikaans
Location: Cape Town
Been thanked: 6 times

Re: Boost Sensor Installed

Post by Pieter du Toit »

Christo,

Hoe lyk dit met n paar fototjies van jou setups - ek gaan ook nog kyk na die coolant level & temp monitor funksie - maar op hierdie staduim wil SWAMBO my net met die koekroller bykom as ek se PATROL - want dis net $$$$ wat waai!!!

Dis jammer die ems monitors kan nie meer as een pressure monitor nie - anders het ek ook die olie druk een gedoen. Sal miskien maar later kyk na n aparte monitor vir dit.
Pieter du Toit
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
Post Reply

Return to “18. Vehicle Accessories”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 3 guests