Page 1 of 1

Rear bumper

Posted: 12 Jan 2014 20:00
by Fred79
Hi Almal

Ek is besig om die volgende project te beplan en dis om die agter bumper af te haal. Ek het my patrol gekoop met 'n duik in die plastic bumper. Die plan is om dit warm te maak en dan kyk of ek die duik kan uit haal. Ek will dan sommer die storie lekker skoon maak en die agter kant weer met rust protection uit te spray.

Het iemand al die agter bumper af gehaal en het julle dalk enige tips?

Re: Rear bumper

Posted: 14 Jan 2014 10:09
by AndriesS
redelik maklik,

by die agterwiel, skoref al die splash panels los
skroef die hak indien nodig af
maak al die skorefies onder die bumper los
maak deure oop, verwyder die covertjie en skroef los
disconnect ligte en trek bumper af

Re: Rear bumper

Posted: 14 Jan 2014 10:41
by Marino4x4
Hi

Ek hoop die help. :thumbup:
bt.pdf
(97.45 KiB) Downloaded 227 times

Re: Rear bumper

Posted: 14 Jan 2014 11:31
by Chris Skinner
I agree it is very simple job, however, when refitting I scratched my bumper with the bottom of the large rear door - bumper not fitted snugly and I opened the rear door and hence the scratch. :confused:

Re: Rear bumper

Posted: 16 Jan 2014 20:34
by Fred79
Dankie almal

Ek dink ek gaan die naweek begin met die afhaal van die bumper. Dis nou as dit die reen nie, want dit reen mos deesdae as of dit uit die mode gaan. :think:

Re: Rear bumper

Posted: 20 Jan 2014 19:26
by Fred79
AndriesS wrote:redelik maklik,

by die agterwiel, skoref al die splash panels los
skroef die hak indien nodig af
maak al die skorefies onder die bumper los
maak deure oop, verwyder die covertjie en skroef los
disconnect ligte en trek bumper af
Right, die afhaal van die bumper was baie maklik! TE MAKLIK, al die skroefies onder die bumper het afgedraai. Ek het darem die plastic bumper se duik uit gekry deur dit warm te maak met vroulief se haardroer en so paar houe met die rubber hammer.
Ek was baie verbaas om te sien dat die wheel arches is skoon en roes vry, seker maar daai waxoil wat die vorige eienaar laat opsit het.

Die staal raamwerk wat tussend die bumper en chassis sit maar is taamlik geroes en ek dink nie afskuur en Hammerrite gaan die ding dien nie, dan moet ek nog al daai gebreekte skoefies ook uitboor. Weet enige van julle wat n mens die part noem? As ek 'n search doen om die internet dan kry ek net die plastic bumper :think:

Re: Rear bumper

Posted: 21 Jan 2014 23:04
by AndriesS
Party noem dit die bumper stiffener

Re: Rear bumper

Posted: 23 Jan 2014 20:44
by Fred79
Ek het toe maar 'n nuwe part by Nissan bestel. Hulle noem die die " Rear Bumper reinforcement". Dis nogals duur ook! :thumbdown:

Image

Image

Re: Rear bumper

Posted: 27 Jan 2014 09:19
by Fred79
Bumper is terug op die kar en alles is ge-rust proof! :blonde:

Kom toe af op my Hilux se rear mudflaps en toe sit ek hulle sommer op vir die patrol. Sal maar sien hoe lank hulle gaan bly sit.